+19
Gastehuis in Piketberg

Piketberg Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Simone D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect destination. Perfect setting, beautiful overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius B
1 nag
5.0
Nov 2025

Goeie waarde vir geld! Baie lekker en rustig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Stil, rustig en netjies. Dit was heerlik. Sou graag langer wou bly. Asemrowende uitsig van eenhede af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ria-Mari H
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2026

Salig, stil, rustig. Lekker gebly, die swembadgeriewe was 'n lafenis in die hitte, mooi verwelkom!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

Sal graag weer daar gaan bly. Lekker gebly. Mooi omgewing en uitsigte. Lekker balkon en geriewe in Piketberg is voldoende.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ancil
Piketberg Guesthouse
Goeiedag, Baie dankie vir die algehele goeie resensie van Piketberg Gastehuis. Ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Suritha W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Ons het baie lekker gebly. Ons kamer het uitgeloop op die swembad wat awesome was. Ons het net een aand oorgeslaap, en het nie regtig van die fasiliteite gebruik gemaak nie, maar die gastehuis het regtig 'n baie goeie indruk op ons gemaak. Ons sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ancil
Piketberg Guesthouse
Dear Suritha, Thank you for the overall positive review of Piketberg Guesthouse. We look forward to welcoming you back in the future.

Heidi T
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2026

Gelukkig was ons net een nag daar, kon nie vinniger daar uit nie! Nee, eerstens het ons nie gekry wat ons bespreek het nie! Tweedens is daar nerens aangedui dat jy trappe vanaf waar jy parkeer moet klim om by jou kamer uit te kom nie, ook geen ligte by trappe om te sien waar jy moet trap nie. Met 'n knie wat nie werk nie, was dit hel vir my om al daardie trappe te klim. Piketberg gastehuis sal dalk net in hulle beskrywing moet aanbring dat jy 'n hele paar trappe moet klim, veral met mense wat knie probleme het. Dan is die groot spieel gekraak in die kamer, die een kombuisdeur waar borde is aan die regterkant bo was los. In die piepklein badkamer is daar geen plek om jou handdoek te hang nadat jy gestort het nie, asook geen plek vir jou wasgoedjies nie, alles moet op die vloer gesit word! Jammer, maar ek is sielsongelukkig, en sal nie sommer weer gaan nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Petra V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie rustig en mooi uitsig. Heerlik gebly. Baie lekker gebly en alles was mooi skoon en netjies en lekker ruim. Sou net in kamers, sonder kombuis, wel 2 borde, messe en vurke en glase sit, vir self-catering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancil
Piketberg Guesthouse
Goeiedag Petra, Namens ons hele span by Piketberg Gastehuis, wil ons baie dankie sê vir die algehele 5 ster resensie. Ons is dankbaar dat julle ons hotelkamers bespreek het en dat ons baie aandag gee aan ons netheid. Alle hotelkamers het 'n groot stoor boks met die glase, borde, ens. Ons sal dit wel ook vir gaste noem by inboek. Baie dankie weerens.

Elizabeth S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Real value for money. Establishment is well looked after and really great value. A gem and so relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ancil Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R399, Vredenburg Road, Piketberg, 7320, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 49 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09e3f5a3d981b978a298169efb3fe3d8d3cc2c9e68f0dcc2320d948102b5108fb4f91e66f5fe5d8acee7ce590bd53e5244c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 R399 Vredenburg Road 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.936809713455 18.746830245035
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang