Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piketberg Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Jun 2025 tot 31 Aug 2025.

Winteraanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Jun 2025 tot 31 Aug 2025.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
2/3 Slaper selfsorg eenheid - Grondvloer
Rates displayed are on a self-catering basis.
Hotel Kamer - Grondvloer
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
2/3 Slaper selfsorg eenheid - Eerste vloer
Rates displayed are on a self-catering basis.
Hotel Kamers
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls

As 'n geregistreerde erfenisgebou sal 'n begeleide deurloop van die kasteel voor inklok voorsien word om sleutelbesonderhede te verduidelik en die behoud van sy kenmerke te verseker. Hierdie proses sal bevestig dat alle oudhede, memorabilia, ou items en meubels in dieselfde toestand gelaat word as by inklok.
Rook is streng verbode.
Hardloop of spring op die oorspronklike houtvloere word nie toegelaat nie, aangesien hierdie vloere onvervangbaar is.
Gesinne met kinders word aangemoedig om die buitetuin te gebruik vir speel en om toesig te hou oor kinders vir hul veiligheid.
Speel of hardloop binne die gebou word ten sterkste ontmoedig.
Die antieke snoekertafel moet met sorg en onder volwasse toesig gebruik word.
Vure is streng verbode in alle kamers, behalwe vir die kombuis houtstoof.
Antieke baddens regdeur die kasteel is hoofsaaklik dekoratief. Gaste wat 'n bad benodig, moet die groen of blou badkamers op die grondverdieping gebruik in plaas van die antieke baddens.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R399, Vredenburg-weg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09e3f5a3d981b978a298169efb3fe3d8d3cc2c9e68f0dcc2320d948102b5108fb4f91e66f5fe5d8acee7ce590bd53e5244c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 R399 Vredenburg Road 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.936809713455 18.746830245035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang