LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dunn's Haven | LekkeSlaap
+18

Dunn's Haven

3 resensies
Selfsorg
Eenheid 1
Vanaf R570
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en eetgerei. Die sitkamer lei na 'n beskutte balkon met 'n uitsig oor die binnehof. Daar is ingeboude kaste, linne en badhanddoeke.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n administrasiefooi van R600 en 'n terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R700 met aankoms betaal moet word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer

Nie opdaag nie: 100% van die deposito word verbeur.
0 tot 15 dae voor inklokdatum: 100% van die deposito word verbeur.
16 tot 30 dae voor inklokdatum: 75% van die deposito of 25% van die volle gekwoteerde bedrag (welke ook al groter) word verbeur.
Meer as 31 dae voor inklokdatum: 50% van die deposito of 25% van die volle bedrag (welke ook al groter) word verbeur.
Slegs skriftelike kansellasies word aanvaar. Die administrasie-/besprekingsfooi is nie terugbetaalbaar nie.

Eenheid 2
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Eenheid 2 is 'n gesinseenheid met slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die stapelbed in die oopplan-leefarea is ideaal vir kinders. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en eetgerei. Die sitkamer lei na 'n beskutte balkon met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n administrasiefooi van R600 en 'n terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R700 met aankoms betaal moet word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer

Nie opdaag nie: 100% van die deposito word verbeur.
0 tot 15 dae voor inklokdatum: 100% van die deposito word verbeur.
16 tot 30 dae voor inklokdatum: 75% van die deposito of 25% van die volle gekwoteerde bedrag (welke ook al groter) word verbeur.
Meer as 31 dae voor inklokdatum: 50% van die deposito of 25% van die volle bedrag (welke ook al groter) word verbeur.
Slegs skriftelike kansellasies word aanvaar. Die administrasie-/besprekingsfooi is nie terugbetaalbaar nie.

Vanaf R570
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galwaystraat 108, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiZGI0YmYyLWU4YjQtNDkxNS1iNGY1LWEyODY5NGRkMTQwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 108 Galway Street Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.285460772215 30.752567490877
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!