LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dunvegan Lodge | LekkeSlaap
+29

Dunvegan Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clovelly-weg 106, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dunvegan Lodge is 'n vreedsame toevlugsoord en is hoog op die Clovellyberg wat met fynbos bedek is. Die lodge bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Vis Hoek-vallei en Clovelly-gholfbaan. Die lodge bied gemaklike selfsorgverblyf in ruim suites met lugversorging.

Elke selfsorg-suite het 'n aparte ingang en dek met stoepmeubels en 'n draagbare braai. Daar is dekke en stoepe regom die huis, en elke kamer het 'n privaat stoep of dek waar gaste die uitsig kan geniet. Elke suite het elektriese komberse, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, wit perkallinne, 'n telefoon, haardroër, bad- en strandhanddoeke, 'n kamerjas, en 'n kluis. Elke suite het 'n kombuis wat ten volle toergerus is met 'n tweeplaat-stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en 'n wasbak.

Die eienaars en hul golden retriever, Jenna verwelkom die gaste. Clovelly-klubhuis is ongeveer 10 minute se stap vanaf Clovelly-weg. 'n Gholfbaan en klubhuis is beskikbaar en dié 18 putjie-gholfbaan is 'n pragtige plek om 'n te ontspan.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Clovelly-weg 106, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clovelly-weg 106, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlMzFiNGNmLTVmZDYtNGY5YS1iZWQ3LWJlMDBjMmI3ZjIwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 106 Clovelly Road Clovelly 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.124465445774 18.434698181615
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!