LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dunwerkin Self-Catering Accommodation | LekkeSlaap
+20

Dunwerkin Self-Catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Dunwerkin Self-Catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carl P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geleë.

Naby die see, naby restaurante.

Sharka I - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharka I
Besigheidsreis

Awesome place and service!

Awesome! Would recommend to ANY traveller!

Peter U - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Peter U
Besigheidsreis

Perfect

All you need in one place

Solé D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solé D
Gesin met klein kinders

Ons is vriendelik ontvang en het welkom gevoel.

Ons het die strande baie geniet, selfs in die winter was die klimaat matig. Die huisie is netjies ingerig met als wat 'n mens nodig het en meer. Die ondervloerverhitting was 'n heerlike bederf vir die koue aande. Die verblyf is nou nie op die strand nie, mens kan seker nader plekke kry, maar is gerieflik naby die strand en winkels. Ons sal die plekkie met graagte kan aanbeveel vir 'n gesin met jong kinders. Veiligheid van hoogste gehalte met alarmsisteem en veiligheidshekke.

Maré D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maré D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne.

Klein woonstel goed toegerus en ideaal vir 2 mense.

Hantie C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitstekend.

Die netheid, gerief en gasvryheid onverbeterlik.

Yvonne E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne E
Saam met vriende

Baie netjies met meer as alles wat nodig is, puik!

Baie lekker gebly, veilig, skoon en baie goed toegerus. Beveel sterk aan.

Dunwerkin Self-Catering Accommodation's terugvoer

Thank you for your very kind comments.

Dunwerkin Self-Catering Accommodation
Willem B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens met 'n wonderlike gasvrou!

Ek het Marion laat weet dat ons moontlik laat gaan wees ─ geen probleem! Met ons aankoms het sy baie vrolik alles aan ons verduidelik en sy het seker gemaak dat alles wat nodig was uitgesorteer was. Tot inligting gegee oor waar ons kan eet. Ek het haar humorsin baie geniet en ek voel dat met sulke netheid en diens kan mens haar net aanbeveel.

Vivian D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Vanaf die ontvangs tot vertrek was dit 'n aangename ervaring met 'n vriendelike gasvrou wat ons verwelkom het en tuis laat voel het. Die eenheid is goed toegerus en voldoen aan alle behoeftes en verwagtinge.

Chantelle M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en sal definitief weer daar bly.

Baie oulik plekkie, vriendelik ontvangs, alles wat ons nodig gehad het.

Sharon B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Gesin met tieners

Fantastiese gasheer, silwerskoon, uitmuntend toegerus, sal terug wees!

Wat 'n juweel! Marion en Buzz is uitstekende gashere en baie vriendelik en tegemoetkomend. Die woonstel is pragtig ingerig en baie goed toegerus. Die woonstel is goed geleë in 'n gevestigde en sentrale deel van die dorp.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic hosts, spotlessly clean, excellently equipped, will be back!

What a gem! Marion and Buzz are excellent hosts and very friendly and accommodating. The apartment is beautifully appointed and very well equipped. The apartment is well located in a well established and central part of town.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Etienne P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, lekker gebly dis baie netjies.

Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Kobus V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, aangename verblyf.

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar. Die huis was baie goed toegerus en gerieflik naby winkels en loopafstand na die strand. Die strand is lieflik vir stap en is die ideale vakansieplek vir gesinne en families.

Ian H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy suite in Kenton-on-Sea.

We liked the suite although a little small for absolute comfort. The kitchen is amazing for such a small apartment and has everything one could possibly need for a self-catering holiday. However the kitchen takes up rather too much space considering the size of the unit. This leaves almost no room to move around the bed and TV area. There is a very large built-in cupboard so one's clothing can be stored out of the way.

Johan B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf!

Skoon, netjiese eenheid. Ten volle toegerus en naby aan die see. Sal definitief weer Dunwerkin besoek.

Hp Stiglingh S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hp Stiglingh S
Gesin met klein kinders

Luuks en netjies.

Pragtige plek met motor-garage, voel baie veilig.

Lizel L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel L
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Baie aangenaam en volledig toegerus.

Anna H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vir seker puik!

Ons het baie lekker gebly. Hul het alles wat jy nodig het en meer beskikbaar gehad. Ideaal geleë.

Aldi V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldi V
Gesin met klein kinders

Hoogs aanbeveel.

Uitstekend toegerus, baie gasvry en behulpsaam. Gemakilike stap na veilige swemstrand en lagoon.

Dawie S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is pynlik netjies en skoon, wat 'n plesier om daar te bly.

Van navraag tot ons die perseel verlaat het, een wonderlike ondervinding.

Lizel L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel L
Gesin met klein kinders

Heerlik en ontspanne.

Verblyf was baie netjies en puik toegerus. Uitstekende waarde vir jou geld.

Christine H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar het baie moeite gedoen met ekstras vir 'n warm gevoel en gemaklike verblyf.

Baie skoon. Eienaar is baie bedagsaam, het selfs 'n eerlikheidskroeg. Was moeilik om in die donker te vind, maar die eienaar het my oproep geneem en was baie behulpsaam om die pad na ons bestemming te verduidelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The owner put a lot of thought into extras for a warm feeling and comfortable stay.

Very clean. Owner is very thoughtful, even has an honesty bar. Was difficult to find in the dark, but owner took my late call and was very helpful at directing us to our destination.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gus G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gus G
Saam met vriende

Gemaklik, baie netjies, gawe mense.

Baie lekker, goeie sekuriteit, gawe mense, sal weer daar bly. Baie dankie!

Dunwerkin Self-Catering Accommodation's terugvoer

Thank you very much for your kind review.

Dunwerkin Self-Catering Accommodation
Johrina H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johrina H
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Dunwerking is van hoogstaande gehalte. Netjies en op standaard. Eienaar baie vriendelik en was heeltyd in verbinding na die bespreking en wyl ons daar gebly het. Sal dit definitief vir enige persoon aanbeveel, het sakebesoek of net vakansieverblyf vir 'n gesin. Dis ruim en bied alles wat jy nodig het.

Arina J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professional, friendly, well equipped.

Blown away. Great hospitality. Lock up garage to ensure safety of vehicle. Alarm system. Braai and weber facility.

Tanja H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja H
Saam met vriende

Ongelooflike ervaring, baie oulik ontwerp en ons was mooi voorgestel aan die plek.

Ons wens ons kon langer bly. Dis oulike mense gewees en 'n perfekte plekkie naby alles, maar ook ver genoeg.

Martie F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon met meer gerief as wat aan gedink kan word. Die ondervloer-verwarming was heerlik in die koue aand.

Robbie R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies - skoon en veilig gevoel. 'n Moet weer kuier werd.

Ek sal weer daar bly. My score card sê alles.

Dunwerkin Self-Catering Accommodation's terugvoer

Thank you so much for your very generous review. It was a pleasure to have you here and I hope we'll see you again in the, not too distant, future.

Dunwerkin Self-Catering Accommodation
Estie S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en stylvol!

Ons het heerlik gebly! Alles was skoon en netjies. Alles wat nodig was, was in die huisie. Ons sou net graag nader aan die see wou bly. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Dunwerkin Self-Catering Accommodation's terugvoer

Thank you for your kind remarks. It was lovely to meet you. I do hope we will be seeing you again

Dunwerkin Self-Catering Accommodation
Thys E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf

Ons was beïndruk met die opset. Uitstekend toegerus. Alles was beskikbaar en die gasvrou het haar uitstekend van haar taak gekwyt.

Dunwerkin Self-Catering Accommodation's terugvoer

Thank you for your very kind remarks!

Dunwerkin Self-Catering Accommodation
Hendrik V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en goed toegerus! Als wat mens nodig het!

Die plek was baie goed toegerus en als binne was goed deurdink. Dit is rustig en die diens was uitstekend!

Dunwerkin Self-Catering Accommodation's terugvoer

Hi. Thank you for your very kind review. It is much appreciated.
Kind regards,
Marion

Dunwerkin Self-Catering Accommodation
Ettienne T - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, pragtig, waarde vir geld.

Dit is 'n fantastiese plek bo gemiddeld in alle opsigte. 100% waarde vir jou geld, pragtige dekor en goed toegerus. Goeie area en naby alles. Pragtige skoon en veilige strand. Sal dit hoog aanbeveel. Gasvry ontvang en baie professioneel.

Dunwerkin Self-Catering Accommodation's terugvoer

Thank you for your very kind review. Much appreciated. I do hope we"ll see you again soon.

Dunwerkin Self-Catering Accommodation
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 5, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MzdiYzc4LWY5ODEtNDgzOC1iM2Y5LWMxODUyZDM3NzM2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 5 Park Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.682608308543 26.676363050938
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!