- Kapasiteit: 67 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunwoodie-laan 1393, Waverley, Pretoria, 0184, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R730 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dunwoodie Travel Lodge is in 'n rustige, stil area naby die middestad van Pretoria en Loftus Versveld geleë en is maklik bereikbaar vanaf die N1. Dié verblyf bied ’n vriendelike atmosfeer en die doel is om almal se vereistes te vervul.
Die beskikbaarheid van 30 en suite-kamers maak Dunnwoodie Travel Lodge 'n gerieflike plek vir medium tot groot groepe wat akkommodasie op een perseel soek. Ons voorsien veilige parkeerplek vir voertuie op die perseel. Elke kamer is en suite en het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is platskerm-TV's met SABC-kanale, yskassies en koffie- en teemaakgeriewe.
Ons gerieflike konferensiegeriewe sluit lugversorging, 'n blaaibord, projektor en witbord in en het sitplek vir tot 80 mense.
Alle etes is teen 'n ekstra koste.
Tee, ligte etes, of enige ander verversings kan op versoek aan konferensiegangers voorgesit word. Verblyf is beskikbaar vir konferensiegangers.
Ontbyt beloop R80 per persoon en gaste kan kies tussen 'n plaasontbyt en 'n gesonde ontbyt (muesli, jogurt en vrugteslaai). Ons kan jou eiers vir jou gaarmaak nes jy dit verkies - gekook, omelet, ens. of jy kan die dag afskop met enige ontbytgraan van jou keuse. Aandete beloop R150 per persoon.
Jy kan ook komplimetêre tee en koffie kom geniet in ons eetkamer.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Skootrekenaar-projektor
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Dunwoodie-laan 1393, Waverley, Pretoria, 0184, Gauteng
- Gaste dink Dunwoodie Travel Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 67 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunwoodie-laan 1393, Waverley, Pretoria, 0184, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom