LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Durnford's Lodge | LekkeSlaap
+26

Durnford's Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francis-weg 28, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 145 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Durnford's Lodge bied B&B-verblyf in Ladysmith naby die middedorp, maar ver genoeg van die geraas en verkeer af.

Verblyf is beskikbaar in 15 en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, waaiers, verwarmers en haardroërs.

Gaste kan gerus 'n drankie in ons gelisensieerde kroeg geniet of in die swembad afkoel. Heerlike tuisgemaakte etes word in die eetkamer of op die stoep langs die swembad bedien. Die Ladysmith Buiteklub waar gaste rolbal, muurbal, tennis of gholf kan speel is net 'n entjie se ry weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Francis-weg 28, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 145
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 145
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francis-weg 28, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlNGI5ODJiLTNiZDgtNDliYy04MmFiLTVhMDQ3ZWZlNWYxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 145  per nag (vir 2 persone) 28 Francis Road Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.55425 29.77391
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!