Beskrywing
Die knus kamer het 2 enkelbeddens, 'n kombuisie, privaat patio en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim, romantiese kamer het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed, 'n kombuisie en sitarea, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesin-suite is geleë op die eerste vloer van die gesinshuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Jacuzzi. Daar is slaapplek vir kinders in die ruim sitkamer. Die suite het 'n kombuisie en daar is ook 'n balkon met asemrowende uitsigte oor die tuin en die landerye in die verte.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgkothuis is aan die hoofhuis vas en 'n volledige skoonmaakdiens word voorsien. Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -eetkamer, 'n sitkamer met 'n kaggel, en 'n privaat tuin met 'n gazebo en 'n braai-area. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met stort, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie onafhanklike kothuis het 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n groot badkamer met 'n stort en 'n vrystaande bad, 'n oopplan-sitkamer met 'n slaapbank en 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n oondjie en 'n yskas-vrieskas. Die kombuis het verreikende uitsigte oor die landerye en die berge in die verte.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die onderste vloer en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is op die boonste vloer en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Albei kamers het verreikende uitsigte oor die landerye en die berge in die verte. Die uitsig op die sonsopkoms van die hoofslaapkamer af is asemrowend. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -sitkamer.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 27 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Wagendrift, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom