Burgersdorp Akkommodasie by Dusk to Dawn Garden Court | LekkeSlaap
+11

Dusk to Dawn Garden Court

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rekreasie-weg 39, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dusk to Dawn Garden Court is 'n gastehuis op 'n landgoed in Burgersdorp. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie.

Die gastehuis het 4 stylvolle en suite-kamers. Die kamers bied lugversorging en is met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens ingerig. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf en WiFi-toegang. Komplimentêre toiletware, japonne en pantoffels word in die badkamers voorsien.

'n Volledige Engelse ontbyt word in die eetarea bedien of gaste kan dit op die stoep voor die kamer geniet.

Burgersdorp is die oudste dorp in die noorde van die Oos-Kaap, wat in 1846 deur die NG Kerk gevestig is. Dié dorpie spog met geskiedenis en kultuur en entoesiaste kan uitsien na ou kerke, monumente en kunswerke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Dusk to Dawn Garden Court
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Rekreasie-weg 39, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dusk to Dawn Garden Court het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Burgersdorp Oos-Kaap
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rekreasie-weg 39, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4ZTJkN2FlLTIxMmUtNDNkZC04NzhlLTgzM2UyNWZmMTdiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 39 Recreation Road Harmony 9744 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.991391 26.318538
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za