Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dut Hut

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Slaapplek Straat, , George, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dut Hut is 'n selfsorghuisie met 3 slaapkamers in die hartjie van die prentjiemooi Tuinroete. Dit is slegs 15 minute se stap vanaf die immer gewilde Heroldsbaai-strand, met pragtige huise en natuurskoon al langs die pad. Gesinne en vriende sal vir seker hierdie kuswegbreek terdeë geniet.

Die huisie beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die derde slaapkamer. Daar is 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien en skottelgoedwasser in die kombuis. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Die kaggel sal jou warm hou op koue aande of na 'n verfrissende swemsessie in die see.

Buite is daar 'n dek met 'n braai-area in 'n beskutte hoekie van die tuin. Die klank van verskeie voëlspesies in die bome en die geruis van die branders in die verte sal sorg vir 'n ontspanne kuiertjie. Vanaf die veranda kyk mens uit oor 'n klein, privaat strand en 'n gedeelte van die luukse eko-ontwikkeling, Monate, waar fynbos tans beskerm word. Daar is ook heelwat staproetes wat gaste kan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Dut Hut sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 99 resensies vir Dut Hut
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 67 Slaapplek Straat, , George, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dut Hut het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Slaapplek Straat, , George, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyYzcxZWQ1LTZjYzQtNGJhNy1hOGRlLWM1NDc0ODNmYmFjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 99 5 1 5 67 Slaapplek Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050898 22.398482