Du'Villa B&B
Beskrywing
Du'Villa is in die klein plaasdorpie genaamd Jacobsdal geleë wat 50 km van Kimberley af is.
Die B&B bied 3 individueel versierde kamers wat elkeen sy eie en suite-badkamer het. Elke kamer het sy eie privaat ingang en kyk oor die lowerryke tuin uit. Die kamers het lugversorging, DStv, yskaste en mikrogolwe. Linne en handdoeke en gratis toiletware word voorsien.
Ons voorsien veilige parkeerplek agter 'n veiligheidshek. Gaste kan ontspan in die tuin en gebruik maak van die lapa met braaigeriewe.
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Tennis
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Du'Villa B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |