Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duwisib Guest Farm & Camping

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Duwisib Guest Farm & Camping
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pat C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat C
Saam met eggenoot / lewensmaat

. Geen verdere kommentaar.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lutz S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lutz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nature at its best.

We felt very welcome. A big thank you to Justine, who made the most delicious buffet in the evenings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Gesin met klein kinders

Die verblyf was rustig.

Die verblyf was lekker en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid T
Gesin met tieners

Die mooiste kampplek! Baie skoon eienaar Christian het uit sy pad uit gegaan.

Dit was een van die koudste aande. Daar was oorspronklik nie krag nie, maar hy het vir ons 'n krag punt gereël sodat ons ons elektriese komberse kon aansit om warm te bly in die nag! Sal seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met vriende

Aangename verblyf.

Vriendelike ontvangs. Het ons selfs ons gehelp deur vleis aan ons te verkoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R

Netjies, skoon en rustig.

Duwisib het 'n pragtige kamparea. Die badkamers is lieflik skoon en netjies ingerig. Daar word werklik baie moeite gedoen om dit so gemaklik as moontlik vir die gaste te maak. Die kampeerarea is netjies gehark, skoon met lekker braai en was fasiliteite. Ek sal Duwisib aanbeveel, dit was heerlik om daar te oornag en met ons vriende en familie te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met vriende

Oornag op pad na Luderitz.

Ons was 4 paartjies wat oornag het by Duwisib. Alhoewel dit baie koud was, was die geriewe puik. Die yskas was bietje van 'n probleem a.g.v die grootte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Gesin met klein kinders

Mooiste sonsopkoms.

Was heerlik! Na 'n lang reis die beste gewees om te kon terugsit en tjoppie te braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die ligging en die prys is Duwisib 'n ideale verblyfbasis.

Die doel van ons reis was om Sossusvlei te besoek. Nader verblyfplekke is baie duur. Dus het ons Duwisib as basis gebruik, waarvandaan ons vir die dag met die C27-roete na Sossusvlei gereis het en toe weer terug na Duwisib met die C19 roete. Die geskiedkundige kasteel, ander geboue en die perdekraal is baie interessant, die plek is baie billik geprys en bied alles wat nodig is vir selfsorggeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drikus V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Drikus V

Moet net nie ontbyt daar eet nie.

Kuier was lekker. Ons het ontbyt gevra wat ongelooflik karig was vir meer as R100 per kop het ons net roereier en braaibrood gekry. Met graan-pappe. Mens sou darem so iets van 'n vleisie by verwag het. Verder lekker en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek om 'n paar dae lekker te ontspan.

Naby die ou Duitse kasteel, Duwisib, lê die historiese gastehuis. Dit is die regte plek om 'n paar dae lekker to ontspan en met 'n boekie op die stoep van jou kamer te sit en lees. Die kamers is eenvoudig, maar netjies en vriendelik toegerus. Die gashere, Jochen en se seun Christian, was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet om saans met Jochen met 'n glasie wyn oor die plaaslewe te gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gasvrye eienaars. Perfekte stil oornag plek.

Skoon en goeie etes. Aangename gasheer en vrou in plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Unette S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unette S
Saam met vriende

Uitstekend.

Uitstekend en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige manier om die kasteel te besoek.

Duwisib Guest Farm is reg langs die Duwisib Kasteel, jy kan rustig na die kasteel stap en jou tyd neem om dit te besigtig. Dit is 'n lang pad om daar te kom en ons het gevind dit was die moeitewerd om oor te slaap. Die gastehuis is skoon en netjies, die aandete was heerlike plaaskos en die gasheer het jou werklik laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carl D
Gesin met klein kinders

Verras.

Die personeel en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was 'n bietjie teleurstellend, ons het baie meer verwag vir die geld wat ons betaal het. Die bed was baie hard, die matras is dun en ongemaklik. My vrou kon nie die nag slaap met haar seer rug nie. Die stort was yskoud en dan skielik weer warm en dadelik yskoud. Die kos was smaaklik maar vir die prys per persoon, was die kos nie die geld werd nie. Ek dink die pryse is gemik op die oorsese mark en nie ons gewone Suid Afrikaners. Die ligging en omgewing was 'n aangename belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd.

Duwisib Guest Farm & Camping is redelik ver, maar nie te ver van ons pad af nie, maar by verre die moeite werd om te gaan sien. Die gastehuis kamers is baie mooi skoon en definitief die geld werd om by te bly. Parkering by die kamers met 'n plaasatmosfeer. Vriendelike onvangs by die gastehuis, asook bu die Duwisib Kasteel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi omgewing.

Gasheer het ons baie vriendelik ontvang en vergesel na blyplek. Baie skoon netjies en volledig toegerus as jy wil self kosmaak. Beslis 'n plek om weer te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henna N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna N
Saam met vriende

Baie lekker.

Stil, vreedsaam, mooi. Alles was net goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ablusies en heerlike kampplek met geriewe.

Mooi natuurlike kampplek onder 'n mooi boom, met water, wasbak, tafel, braaiplek, ens. Ablusies baie mooi netjies en skoon, met voldoende warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irene D
Gesin met klein kinders

Meer inligting kon gegee word met die inklok, die sterre snags is pragtig. Bietjie oorprys.

'n Eie braaiplekkie vir elke kamer sal lekker wees, asook 'n eenvoudige "koffie-stasie" met ketel, bekers, koffie/tee/suiker in elke kamer sal 'n groot pluspunt wees. Daar is een gemeenskaplike kombuisie en braai vir al die kamers. Dit is effe duur vir dit wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie L
Gesin met tieners

Aangename verblyf.

Ons het een aand in 'n chalet by Duwisib Guest Farm oorgeslaap. Daar was een groot leefvertrek met vier enkelbeddens, en 'n badkamer met stort. 'n Entjie buite ons eenheid was daar 'n kombuis wat ons kon gebruik. Die eienaar, Christiaan, het vleis aan ons verkoop om te braai. Duwisib self is nie veel van 'n toeristebestemming nie, maar is geskik as oorslaapplek op pad na verdere attraksies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duwisib Plaas, Alt Duwisib, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfEuEaItMOSHdVcyapjDVlyPczoGkApIeZCAiPMUOXwBv6mrhtR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Farm Duwisib Alt Duwisib 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.255641808372 16.544036732936
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem