aanbod Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Feb 2020 tot 29 Feb 2020.
 Dwarskersbos  Akkommodasie by Dwarslêbos | LekkeSlaap
+25
+25

Dwarslêbos

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Dwarslêbos
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lanese B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanese B
Gesin met klein kinders

We loved our stay at Dwarslebos, a very nice house and so close to the beach.

The house was so much more than what we expected, it was a home away from home. Such an awesome location!

Dwarslêbos's terugvoer

Haloda Lanese en familie, dit was 'n absolute plesier om julle te verwelkom en in Dwarslêbos te kon huisves.

Ons weet julle kon nie genoeg van die see en strand kry nie.

Julle is enige tyd welkom.

Groete
Dwarslêbos

Dwarslêbos
Corne V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Gesin met tieners

Fantastiese, ontspannende verblyf.

Ongelooflike gasvryheid ervaar by Dwarslêbos.

Dwarslêbos's terugvoer

Haloda Corne baie dankie vir jou dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Baie bly dat jullle so lekker gerus en gekuier het.
Dankie dat ons plek so mooi opgepas was en netjies gelos is.

Kom kuier gerus weer.
Sonya

Dwarslêbos
Gerrie S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel.

As jy moeg is vir die druk, geraas en gewoel van ons haastige leefstyl, dan is Dwarslêbos die plek om stoom af te blaas. Om in die kombuis na die see te staar, terwyl jy kos maak, is meer as net kos vir die siel. Die braaikamer is mooi ingerig, sodat die gesin lekker te kan gesels en kuier, en weereens bring die mooi uitsigte oor die see weer rustigheid wat jy nie kan koop nie. Alles is netjies, en die huisie is mooi ingerig om alles net maklik te maak. Dankie Dwarslêbos, jy is my nuwe beste vriend, glo my ek sien jou gou weer.

Dwarslêbos's terugvoer

Hallo Gerrie, baie dankie vir hierdie mooi resensie. Dit doen ons siel goed om te weet dat julle lekker en rustig hier kon kuier en alles geniet.

Julle ís enige tyd welkom. Baie dankie ook dat julle ons plek so mooi opgepas het.

Vriendelike groete
Dwarslêbos

Dwarslêbos
A D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A D
Enkelreisiger

Wat 'n wonderlike plek.

Vriendelik ontvang, daar was 'n klein geskenkie. Goeie linne, skoon en netjies, see-uitsig, wonderlik gesus deur die golwe. 10/10.

Dwarslêbos's terugvoer

Beste Ansie,
Baie dankie. Was heerlik om jou hier te kon ontvang. Vertrou ons sien jou weer gou. Dankie ook dat jy ons plek so netjies gelos het.
Vriendelike groete
Sonya

Dwarslêbos
Vanaf R1 596
per nag (vir 6 persone)
Spesiale Aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Feb 2020 tot 29 Feb 2020.
Vanaf R1 596
per nag (vir 6 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 596
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Rocherpanstraat 21, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv9bSH3a55u02K3ozRXTA7ADfqwf6ZgdcQ02EizPsvkvgKV0lwV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 596  per nag (vir 6 persone) 4 5 1 5 21 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 12:00 -32.68159582444 18.245491888395
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za