LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dwarswegstrand 19 | LekkeSlaap
+19

Dwarswegstrand 19

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cillierstraat 19, Dwarswegstrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 980 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Dwarswegstrand 19 is naby Groot-Brakrivier tussen Mosselbaai en George. Dié huis is 50 m vanaf die ongerepte strand wat ideaal is vir visvang, swem en stap.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en is ideaal vir kinders. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer is buite geleë en het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitstelle en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Aan die agterkant van die huis is 'n lieflike buite-area met buitemeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe.

Die area spog met 'n heerlike klimaat en rustig atmosfeer met skoon strande.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Dwarswegstrand 19
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • GG Cillierstraat 19, Dwarswegstrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dwarswegstrand 19 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cillierstraat 19, Dwarswegstrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvNoOiLjIS55i55rDhI154wgBTuZAvANRq6iwLoXb3nHqjj1cSl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980  per nag(plek vir 6) 5 5 1 5 19 GG Cillierstreet Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.050956372015 22.271571509787
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!