Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dwarswegstrand Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cilliestraat 27, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 180 per nag (plek vir 15)

Beskrywing

Dwarswegstrand Home is naby Groot Brakrivier tussen Glentana en Mosselbaai geleë. Hiér heers 'n rustige atmosfeer, die klimaat is lieflik, en die strande is mooi skoon.

Die huis is smaakvol versier en ruim. Dit bestaan uit 7 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n oopplan-leefarea. Drie van die slaapkamers het dubbelbeddens, 2 van die kamers het elk 'n koninggrootte-bed, 1 kamer het 'n enkelbed en daar is 'n kinderkamer met 4 enkelbeddens. Daar is 2 en suite-badkamers met storte en die aparte badkamer wat gedeel word tussen die ander kamers het 'n bad.

Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en keramiek-breekware wat met die hand gemaak is. Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n eetarea met 'n eetkamerstel vir 10 mense en 'n woonkamer-area met gerieflike sitplek.

Die binnebraai-area het 'n gerieflike hoekbank en buite is daar nog 'n braaiplek op 'n dek met 'n see-uitsig. Verder is daar 'n enkelmotorhuis en ekstra parkeerplek op die perseel.

Dwarswegstrand Home is net 150 m van die strand af, 4.7km van Grootbrak rivier lagoon en 3,3 km vanaf Glentanastrand.

Doendinge in die omgewing sluit skubaduik, bootvaarte, perdry, vlieërbranderry, wynproe en visvang in. Die kinders kan ure op hulle fietse spandeer in die veilige strate van Dwarsweg strand of na Reebokstrand se getypoele of Grootbrak-rivier se strandmeer gaan vir optimale pret. Bespreek die Diaz-express na Hartenbos of besoek die Bartholomeu Dias-museum in Mosselbaai. Pak jou stapskoene of biergfiets en geniet die asemrowende roetes in die Witfontein Reservaat in George.

Slaapplek

’n Bespreking by Dwarswegstrand Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Dwarswegstrand Home
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mikael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 6

Ligging

  • GG Cilliestraat 27, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dwarswegstrand Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 180
per nag (plek vir 15)
Vanaf
Vanaf R4 180
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cilliestraat 27, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmNjk3YTk1LTY2MjItNDM5YS1iMjFhLWE3ZjJlNTYwOTZlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 180 per nag (plek vir 15) 4 5 1 5 27 GG Cillie Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05104603611 22.270683199167
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem