Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet asseblief by die kantoor inklok; van hier af sal jy na die eiendom verwys word.
Bring asseblief jou eie lanterns of ligte in die geval van beurtkrag.
Die reg van toelating word deur die bestuur voorbehou.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir alle breekskade, skade of verliese gedurende die huurtydperk; hetsy deur bewoners of gaste.
Perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik, en Etna's Accommodation en/of die huiseienaars sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verliese of skade tydens verblyf nie.
Slegs die toegelate aantal mense, kinders ingesluit, word op die eiendom toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim.
Geen 21ste, matriek, of luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
Geen onder 21's sonder behoorlike volwasse toesig sal toegelaat word nie.
Geen terugbetalings vir verkorte verblyf nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kassiesbaai, Fisherman Village, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang