20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Nov 2019 tot 30 Nov 2020.
Clarens Akkommodasie by Dynasty Red Mountain Ranch | LekkeSlaap
+88
+88

Dynasty Red Mountain Ranch

7 resensies
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 300 R1 040 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Red Mount Estate, Golden Gate-weg/R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Dynasty Red Mountain Ranch skuil in die Malutiberge tussen die Golden Gate Reservaat en Clarens. Dis ‘n lieflike oord en ideaal geleë om die omgewing te verken.

Verblyf word gebied in ‘n losstaande selfsorghuis en en suite-kamers met onderdakstoepe.

Die selfsorghuis beskik oor 3 en suite-kamers en elke kamer is ruim met ‘n berg-uitsig, oorgenoeg kasruimte en laaie. Daar is slaapplek vir 6. Die sitkamer bied ‘n kaggel en daar is ‘n etenstafel op die stoep waar gaste kan braai.

Die huis kan as ‘n eenslaapkamerhuis met slaapplek vir 2, ‘n tweeslaapkamerhuis met slaapplek vir 4 of ‘n drieslaapkamerhuis met slaapplek vir 6 bespreek word. Die eenheid het ‘n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad en/of stort. Daar is ook ‘n yskassie, TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Dynasty Red Mountain Ranch is naby Kiara Lodge met ‘n spa en speelarea vir die jongspan. Dynasty Red Mount Ranch skuil by die Golden Gate-ingang, sowat 10 minute se ry vanaf winkels en besighede in Clarens.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 7 resensies vir Dynasty Red Mountain Ranch
Netheid
4.1/5
Diens
3.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Red Mount Estate, Golden Gate-weg/R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Dynasty Red Mountain Ranch het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 300
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 2)
was R1 300
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 2)
was R1 300
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Red Mount Estate, Golden Gate-weg/R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MWUyMTMyLTcwZmYtNDI0Ni1iMmVlLTg4YmU3ZTQzMzk2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, nou Vanaf R1 040  per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 Red Mount Estate R712 Golden Gate Road 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.499488499327 28.55128790717
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za