Edenvale Akkommodasie by Eagle Crest Executive Lodge | LekkeSlaap
+64
+64

Eagle Crest Executive Lodge

  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Erasmus Pad, , Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Waarom kies jy nie om jou volgende sakereis na Johannesburg 'n gesonde een te maak nie? Bly by ons 3-ster geakkrediteerde gastehuis in Edenglen (slegs 10 minute se ry vanaf die lughawe). Ons het 'n privaat gimnasium op die perseel met die nuutste Vibrasie-terapie.

Eagle Crest het nuut- en stylvol gemeubileerde kamers en die vriendelike eienaars van Eagle Crest sal jou verwelkom en tuis laat voel. Jy ontvang 'n gratis pak skyfies in jou kamer by aankoms.
Ons bied tuisgemaakte etes aan en verskaf koeldranke, ligte etes en 'n wasgoeddiens teen addisionele koste.
Troeteldiervriendelik, naby aan die gholfbaan. Die selfsorg-eenheid bevat 'n yskas, asblik, mikrogolfoond, stoof, ketel, koffie en tee, tafel en stoele vir ontbyt, potte en panne, bekers en glase en 'n opwas-wasbak. Die eenheid beskik oor 'n bad en ons verskaf handdoeke, seep en skoonmaakdienste daagliks. Eagle Crest het 'n pragtige tuin om in te ontspan na 'n harde dag se werk. Ook 'n ten volle toegeruste gimnasium en die nuutste vibrasie-terapie. Gratis WiFi internet konneksie. Eagle Crest het ook 'n klimraam vir kleiner kinders.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Jacuzzi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Eagle Crest Executive Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 21 Erasmus Pad, , Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink Eagle Crest Executive Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Erasmus Pad, , Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0OWZkMTBlLWE3NmQtNDk3YS1iYjg2LWE0Y2Q2NWZlMmNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4.8 21 Erasmus Road Edenglen 1609 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1300199 28.1678
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za