Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle Nest Luxury Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Ruku Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 35 resensies vir Eagle Nest Luxury Accommodation
Netheid
3.5/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.4/5
Teresa O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa O

Fantasies.

Verblyf was heerlik met baie vriendelikke pesoneel. Almal was behulpsaam. Baie skoon en netjies!

Guillaume E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume E

Dit was baie aangenaam.

Die kliëntediens was goed. Die beddens was van goeie gehalte. Daar was bietjie stof op die kombuis blad.

Marlie N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlie N

Interesting.

Kamers is nie klankdig nie. So enige geraas uit ander kamers hou mens uit die slaap. Ontbyt is nie die geld werd nie. Dit was lekker, maar ek kon vir dieselfde bedrag meer gekry het by algemene ontbytplekke.

Siyabonga M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Siyabonga M

Disappointed.

The place is beautiful and easily accessible. I will not book it anymore because the room smells of cigarette. It is so bad; it's the first thing you smell when you walk into the room. When I asked the guy about it, he said all the rooms are like that. The person helping at reception was not presentable. At the front desk, you should have someone who portrays the image and the face of the place. I'm not sure if that's how you want to show your first impression. I also had to send proof that I paid via WhatsApp. Surely that is something you should pick up on my reservation. The room was also very cold and there was no heater. Yes, the electric blanket was there, but if I wanted to sit and relax, I could not do that. I was forced to get in bed to get warm. I was really disappointed.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marina S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marina S

I do not recommend, very disappointed.

Queen bed was broken on one side. The duvets had yellow stains. The light bulbs did not work, room was dark. The WiFi did not work at all. Showering was a struggle because there was no water pressure. After the 2nd day, they replaced the light bulbs, and suddenly the plugs in the room did not work anymore to charge a phone (only the plug for the kettle at the window). The worker lay on the foyer benches and watched very loud stories on his phone through the night. And at 5:00 in the mornings, they will clean the passages and wake everybody up because of the noise.

Angelique B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Angelique B

Pathetic.

I’ve had several issues regarding my stay at the Eagle Nest Luxury Accommodation. Before arrival, I requested a refund as there were no air conditioners and the lady was not responding. So, I checked in and overlooked the situation. During my stay, I was woken up at 6:30 in the morning by noisy guests, and the reception staff was laughing with them. They apologised, but I asked to be moved, which then led to no DSTV in our room and no hot water at all.

Michael N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michael N

Teleurgesteld.

Baie raserig laat in die nag. Harde TV's en ander geluide wat maak dat ons baie sleg geslaap het.

Estherna P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Estherna P

Disappointed.

We had no towels in our room, and the shower was broken. Only one cup in the room was available for coffee. We did not have the remote for the TV and only found it under the bed when we checked the room for belongings just before leaving. Included breakfast was really not great.

Riska C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riska C

Het uit geboek.

Geen krag, geen aircon, geen veiligheid.

Petro B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro B

Sentraal, rustig en veilig.

Ek het die slaapgeriewe en ligging waardeer. Baie sentraal en veilig. Skoon en geen drama.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Cecilia M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia M

It was 100% enjoyable.

Eagle Nest must try and have more places like lapa outside so that people don't crowd in that one lapa.

Melanie A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Melanie A

Terrible.

Incompetent staff. No security. Dirty sheets. Dirty rooms. Dirty showers. Terrible WiFi. Power failure, generator available not switched on. Terrible, terrible, terrible.

Engela L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Engela L

Sal dit aanbeveel met voorbehoud.

Ons yskas het geraas - min of meer soos iemand wat snork! Nee regtig! Ons kamer (44) was aan die agterkant en ons was dus beskerm teen die erge geraas dwarsdeur die nag van die firma aan die voorkant/parkeerarea se toerusting. Daar was nie genoeg voorsiening vir beurtkrag nie (bv. kerse/emergency camping lamps).

Ghita R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ghita R

Vuil met swak diens.

Die plek is nie naby die 4 sterre wat hul adverteer nie, goggas in badkamer en vuil beddegoed en swak diens. Sal beslis nie weer gaan nie.

Eilssn S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eilssn S

Ons het tuis gevoel.

Vriendelike personeel deurgaans gewees. Kamers was netjies gerieflik en skoon. Die personeel was baie behulpsaam, selfs in die tyd wat die krag af was het hulle uit hul pad gegaan om gaste gerieflik te maak. Ek sal beslis volgende jaar weer daar bly dit was uitstekende diens teen 'n billike fooi.

Christiaan D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan D

Baie lekker, netjies en skoon.

Goeie waarde vir geld, as mens net slaapplek benodig sal ek dit hoog aanbeveel.

Mbalenhle M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mbalenhle M

It was a good stay. Could be cleaner.

The cleaners make a lot of noise in the foyer which was right next to my room. I got bedding that had blood stains.

Nolla J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nolla J

Baie ongelukkig.

Diens was swak. Kamer het gestink. Kamers was nie skoongemaak. Sleutels het nie gewerk nie en daar was niks daaraan gedoen om dit op te los nie. Geen selfoon opvangs en WiFi het nie gewerk nie. Swembad was half leeg. Eienaar het haarself probeer verdedig met swak redes vir die probleme. Sal mense afraai om daar te gaan bly. Ontvangspersoon het nie geweet hoe om die situasie te hanteer nie en het ook nie verstaan nie.

Danie H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie H

Enjoyed the accommodation and related services.

Found the website very user friendly and the booking/payment process was easy. The facilities were great and perfect for a short stay as we required.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het die akkommodasie en die diens baie geniet.

Die websit was baie user friendly en die betaalproses was maklik. Baie goeie geriewe, dit was ideaal vir die kort tydjie wat ons nodig gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eagle Nest Luxury Accommodation se terugvoer

Many thanks. We have self-catering options as well if you would like to stay a little bit longer in the future!

Eagle Nest Luxury Accommodation
Bronwyn W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn W

Our stay was fantastic.

No faults at all.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf was fantasties.

Geen probleme ondervind nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eagle Nest Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you for your kind review. We hope to see you soon.

Eagle Nest Luxury Accommodation
Henry C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry C

Baie goed gewees, dankie.

Sien sterre.

Eagle Nest Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

Eagle Nest Luxury Accommodation
Brian R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian R

Very relaxing indeed.

Would be nice if smoking rooms can be created.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ontspannend.

Rookkamers sou gaaf wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Monique K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K

Baie lekker en rustig gewees.

Ons het die verblyf baie geniet en sal definitief weer van hulle gebruik maak. Die mans staflede kan dalk net so bietjie meer vriendelik wees, maar andersins geen probleem.

Nobantu T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nobantu T

Wonderful.

We had time of our life, even our stress levels are back to normal. It is a peaceful and quite place. Great service, spectacular experience.

Corrie S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie S

Perfek vir wat ek nodig gehad het.

Sien sterre.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Andries S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andries S

Bad, will not see me again.

No WiFi, no aircon, no smoking area, bad coffee in room. Not again!

Norma V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma V

Was baie rustig en netjies en naby aan vele malls ens.

Met aankoms was almal vriendelik en behulpsaam van die sekuriteitshek tot al die personeel. Sal weer daar bespreek en waarde vir geld.

Eagle Nest Luxury Accommodation se terugvoer

Dear Norma. Many thanks for your kind feedback it really helps to boost our staff's morale to deliver a better service each time. Hope to see you soon again!

Eagle Nest Luxury Accommodation
Nathaly M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaly M

Lieflike verblyf.

Die akkommodasie is presies soos adverteer, ons het baie lekker gebly, lekker stil en rustig en het geen probleme gehad nie. Baie dankie ons sal verseker weer daar bly.

Johann C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann C

Baie gerieflik.

Waarde vir geld. Ek sou verkies dat jy meegedeel word om eie borde, messe en vurke saam te bring, andersins was diens baie goed.

Eagle Nest Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you for your kind feedback. We are a new establishment and strive to improve our level of service. To this end we are including the option for plates, knives and forks when you select your preferred room. Many thanks and hope to see you soon!

Eagle Nest Luxury Accommodation
Jannie M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie M

Daar was net nie warm water nie, maar die krag was af en dit word deur die sleutel beheer.

Lawaai in die gange so 12:00 uur. Skoon verder. Baie goeie ligging naby besienswaardighede.

Eagle Nest Luxury Accommodation se terugvoer

Many thanks for your feedback. As you noticed, the geyser and power in general is operated on an energy device that is only activated by the hotel card - this enables us to operate the building in a "greener" and eco-friendly manner - Thank you for noticing that!

P.S. When you visit us again, please indicate if you would like to shower on arrival and we shall "pre-heat" the water for you... or you could wait 30 minutes to get hot water while you watch you favourite DSTV hotel channel!

Eagle Nest Luxury Accommodation
Monika U - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monika U

Geriewe is baie mooi.

Dit was baie lekker gewees, sal definitief voorstel dat hul kamers opgradeer met lugverkoeling. Laaie in kombuisgedeelte en snippermandjie was baie vuil. Ons het in kamer nommer 7 tuisgegaan.

Eagle Nest Luxury Accommodation se terugvoer

Many thanks. As we are trying hard to keep the establishment as green as possible, you may have noticed the energy saver lights, fans, cutoffs, and appliances. We will certainly consider the a/c option in the near future. We checked the drawers and bin and you are indeed correct. We have now issued instructions for all rooms to be re-cleaned and to put plastic bags in the bin. Thanks for the patience and hope to see you soon again.

Eagle Nest Luxury Accommodation
Jo-ann F - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jo-ann F

Hoewel die plek baie netjies en gerieflik is, was die ontvangs baie lomp hanteer.

Die bespreking is aanlyn gedoen en betaal, maar daar aangekom kon die persoon aan diens nie my bespreking opspoor nie. Ek moes toe my naam op 'n blaadjie neerskryf en aandring dat hy aanhou soek, en toe vir hom op my foon die bevestiging gewys. Toe wil hy hê ek moet betaal, en weer het die proses begin om hom te oortuig als is betaal, al het ek die bewys van betaling getoon. Daar was tot baie laataand nog lawaai in die gange. Sal ook help as daar iemand is wat kan help met bagasie en sakke die trappe op. Bygesê, ek dink die plek bied waarde vir geld, dit is baie veilig en met veilige parkeerplek. Die kamers is baie netjies en gerieflik, en die yskas 'n bonus.

Eagle Nest Luxury Accommodation se terugvoer

Many thanks for your feedback. We do apologise for your check-in issues as the receptionist could not find your booking - this typically happens if you finalise/pay on the day of arrival - for most of our clients that finalise the bookings at least a day in advance, we try to email them to confirm their booking and also to find out their expected times of arrivals - this helps us prepare a swifter check-in, a final check on the room and a "have a safe journey" message. Also, our kind and helpful reception are always there should you need assistance with your baggage. We are still investigating the noise in the hallways.
Thank you for noticing the bigger than average fridge! Hope this helps you when you visit us again!

Eagle Nest Luxury Accommodation
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 180 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coldstream-straat 1016, Little Falls Afrit 13, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA426215cd1f0bb9ec8092e0e590c867375ce552f816b0bac927543a8768c5e1247a5a4dad927ac28cbad73a9886df024530ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 35 5 1 4 1016 Coldstream Street Little Falls ext 13 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.105814943363 27.880361080169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang