LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eagles Guest Farm | LekkeSlaap
+84

Eagles Guest Farm

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden Plaas, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 015 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Eagles Guest Farm is 6 km buite Nelspruit op die Barberton-pad.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede met slaapplek vir 16 gaste. Elke eenheid het 'n TV met volledige DStv, 'n stoep, veilige parkeerplek en braaigeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar bring jou eie swemhanddoeke.

Geriewe by Eagles Guest Farm sluit 'n swembad en kuier-area in. Daar is ook 'n restaurant by die swembad-area waar gaste middag- of aandete teen 'n ekstra fooi kan geniet. Die plaas bied 'n buitelug-leefstyl wat tipies is van Mpumalanga se Laeveld weens die heerlike klimaat reg deur die jaar.

Ons daaglikse skoonmaakdiens is Maandae tot Vrydae beskikbaar. Indien die bespreking op 'n langnaweek of openbare vakansiedag val, is daar nie 'n skoonmaakdiens nie. Indien jy so 'n diens benodig, moet dit voor jou aankoms by die kantoor gereël word teen ekstra koste.

'n Wasgoeddiens is Maandae tot Vrydae 7:00 tot 16:00 beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 69 resensies vir Eagles Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Weltevreden Plaas, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Eagles Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf R1 015
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 015
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden Plaas, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NWY5ZDlmLWIwOGItNDkzNy1iYzcxLWM1MTcwOTgwNGRiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 015  per nag (vir 2 persone) 69 5 1 5 Farm Weltevreden Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.55316672447 30.975136756897
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!