Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Nest Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Therese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Eagles Nest Guest House
Netheid
3.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Quintin H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin H
Besigheidsreis

Ontspanne.

Kon lekker slaap. Goeie inligtingblad by voordeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Slee B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Slee B
Besigheidsreis

Peaceful and very secure.

Friendly staff. Marilyn is the best. Privacy as well. Beautiful garden and big parking space. Felt like home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cameron C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cameron C
Enkelreisiger

Baie lekker en veilig en gerieflik.

Dit was 'n nuwe omgewing en ek het sommer tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Besigheidsreis

Sorgvry.

Gastehuis was netjies en skoon en baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allen R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allen R
Besigheidsreis

Alles wat nodig is.

Goeie waarde vir geld in Kathu wêreld. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan F
Enkelreisiger

Sal nie weer daar bly nie.

Plekkie is klein en gemaklik maar was nie skoongemaak of voorberei vir 'n besoeker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André L
Enkelreisiger

Het gevoel soos by die huis.

Sal Eagles Nest vir enige iemand aanbeveel. Baie sentraal. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles Nest Guest House se terugvoer

Hi Cameron
Ek is bly jy het lekker gebly. Jy is enige tyd weer welkom.

Eagles Nest Guest House
Freek S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Freek S
Enkelreisiger

Regtig 'n baie onaangename ervaring gewees van begin tot einde.

Die verblyf by Eagles Nest was om die minste te sê afskuwelik. Ek moes 'n uur voor die hek sit en wag vir iemand om vir my te kom oopsluit. Ek het nie 'n gastehuis ervaring gehad toe ek daar instap nie, dit het meer gevoel soos 'n kommune. Jy loop by die voordeur in, want al die kamers van die gastehuis is in die gang. Om by my kamer uit te kom, moes ek deur die kombuis loop, want my kamer se deur was in die kombuis. Ek neem aan, dat daar 'n klomp kontrakteurs of myners ook daar bly, want 04h00 die oggend was daar 'n vreeslike lawaai in die kombuis, met die gevolg dat ek nie verder kon slaap nie. Ek het besluit om te gaan stort, net om koue water te kry. Die ontbyt was 'n wit en bruin brood op die tafel neergesit met 'n pakkie oats in jou kamer. Daar was nie eers water in die kamer om die oats aan te maak nie. Ek is regtig teleurgesteld en ek voel beroof van my geld. Ek moet net noem dat ek die volgende aand ook in Kathu oorgeslaap het, by 'n ander gastehuis, en die twee kan glad nie vergelyk word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles Nest Guest House se terugvoer

Beste Freek,

Baie dankie vir u terugvoer. Ek is regtig baie jammer as u nie tevrede was nie. Ons sal werk aan die kritiek wat ons ontvang het.

Ongelukkig was ons nie bewus van die feit dat daar nie warm water was nie, ons het eers daarvan te hore gekom deur die indien van die resensie. U het my man die volgende dag by Voltex (winkel in ons dorp) gekry en gesels sonder enige klagtes. Ons het toe gevind dat die geister se element het ingegee, maar ons het ‘n ook sisteem waar my man net ‘n kraan swaai en dan sou daar voldoende warm water gewees het. As ons bewus was van die tekort aan warm water, sou ons van die sisteem gebruik kon maak om dit geriefliker vir u te maak.

Ek is nie seker waar die lawaai vandaan gekom het nie, aangesien dit net u en nog ‘n dame wat in die huis was. Geen kontrakteurs was in die huis of naby die huis nie.

Op die kwotasie wat aan u gestuur is word aangedui dat 'n kontinentale ontbyt verskaf word wa die volgende insluit:
Brood,
Muffin
Juice
Vrug
Yogert
Cereal
Coffe tray.

Elke kamer het ‘n klein yskassie waarin alles gepak is, asook ‘n 500ml water. Die pap is in die kombuis, waar dit moontlik oorgesien is.

Groete,
Therese

Eagles Nest Guest House
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tolbasstraat 14, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0YjAyNWE1LWRkMjctNGNkYy1iMDdkLTZkNGVjMjM2ZGZmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 14 Tolbos Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.695523 23.05827
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem