Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Nest Chalets

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 28 resensies vir Eagles Nest Chalets
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Getrude M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Getrude M
Enkelreisiger

My husband's stay was restful and peaceful.

They need to pay more attention to details with regard to cleanliness. The room was not properly cleaned. The cutlery was not clean, had dry water marks as if they had not been wiped off. There were a number of spiderwebs under the TV cabinet and on the left-hand side of the TV cabinet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles Nest Chalets se terugvoer

Good morning, Getrude.
Thanks again for coming back again, old customer always welcome,
Thank you for the review, so sorry about spider webs, they appear always overnight.
We did approach the cleaning team. And was sorted out
kind regards
Riekie

Eagles Nest Chalets
Brenda L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda L
Gesin met klein kinders

All we expected.

Very friendly ad very beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles Nest Chalets se terugvoer

Hi there Brenda,

Thank you for the great review, what a pleasure hosting you.
You are most welcome again.
Kind regards,
Send love to mum and little darlings.
Regards,
Riekie

Eagles Nest Chalets
Erna V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Gesin met tieners

Very friendly, safe and beautiful.

The Wi-Fi connection was not strong.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles Nest Chalets se terugvoer

Hi there,
Thank you for the great review. It is always a pleasure hosting a great family like yours.
They are busy with a new tower for Wi-Fi so hopefully, the problem will be solved soon.
Kind regards,
Riekie

Eagles Nest Chalets
Elderie W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elderie W

Situated perfectly for sight seeing.

Love the weekend stay, highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Nie baie mal oor die stortgordyn nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles Nest Chalets se terugvoer

Hallo daar Jaco,

Baie dankie vir jou mooi review . Hoop ons sien jou gou weer

Groete,
Riekie

Eagles Nest Chalets
Chris B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met vriende

Vriendelike diens.

Waarde vir geld en baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles Nest Chalets se terugvoer

Goeiedag Chris,

Baie dankie vir die goeie punte , ons hier by Eagles nest is baie dankbaar om on kliente se idees te hoor, dit help ons altyd om te verbeter.

Hoop ons sien julle volgende jaar weer

Groete
Riekie

Eagles Nest Chalets
Regina N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Regina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf gemiddeld, maar baie sentraal.

Stoof trip krag, badkamer oorstroom tydens stort, mikrogolf buite werking, buitebraaier uitmekaar gebars, gebreekte glase en koffiebekers in kaste, geen gaas voor die vensters vir muskiete, van die meubels in eenheid lendelam, badkamer kort beslis aandag, yskas, gordyne stowwerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pine P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Lekker gebly, dis skoon, stil en rustig. Presies waarna ons gesoek het. Die toegangspad kort egter bietjie aandag, dit sal chaoties wees na goeie reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mildah R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildah R
Saam met vriende

My stay there was marvelous.

Was far from the historic places I went to see but I will definitely come back for peace of mind. I've already recommended the place to my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simangele T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simangele T
Saam met vriende

It was awesome, had a great time wit my friends.

Don't mind going back there next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Ons sou eers net 3 aande oornag maar toe eindig dit op in 5 nagte. Ons wou na geen ander plek gaan nie, want ons was baie gelukkig met ons verblyf. Ons is met ope arms verwelkom en dit het ons dadelik laat tuis voel. 20 min van die Phabeni Hek. Dis op die Panorama Roete. Wat kan 'n mens meer wil hê? Chalets was netjies en skoon. Skoonmaakdienste was elke dag daar. Die chalets is ook lekker privaat. Weg van die dorp af op 'n koppie met 'n great uitsig. Die aande was my gunstelingtyd so op die stoep met die geluide van die nag. Ons beplan al klaar weer ons volgende "trip" en Eagle's Nest sal ons weer sien. Dankie Dennis vir 'n baie lekker bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en heerlike akkommodasie en dan nog skoonmaaakdienste ook.

Hul het ons op kort kennisgewing gehelp en het uitstekende diens gelewer. Skoonmaakdienste was n pluspunt! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene M
Gesin met klein kinders

Wonderful stay!

We had a wonderful stay at Eagles Nest. The location is beautiful and the chalet just right for 4 people. Small chalet, but comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward M
Gesin met tieners

It is nice and a quiet place and is good for people who like to tour Mpumalanga.

The place is nice, clean and is a quiet place. The place is close to the shopping mall and everything is there and travelling agencies are near. The problem is the TV. It's too small, except that everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V

Dit was regtig baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tercia V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia V
Saam met vriende

Heerlik rustig.

Baie mooi uitsig en rustig. Heerlike blou swembad om in af te koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lonwabo Q - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lonwabo Q
Saam met vriende

It was a great stay

The scenery is beautiful and the chalets are clean. Please change the TVs in the chalets, they are too old and outdated and do not play properly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil, skoon en netjiese chalets met mooi uitsig.

Het baie lekker gebly en gerus. TV en TV-kanale kan dalk opgegradeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona B
Gesin met klein kinders

Alles was skoon en netjies, goeie diens ontvang met die daaglikse skoonmaak van die eenheid. Sal weer daar gaan woon.

Baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Rustig en stil. Baie basies, maar genoeg as mens net slaapplek nodig het. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig. Jammer dat ons tydgebonde was en net een nag kon oorslaap.

Wat ek altyd sal onthou is wat my seun die oggend toe ons die kar gelaai het vir gesê het: "Pappa, dit ruik anders hierso". Alhoewel hy net 11 jaar oud is kon hy dis skoon lug ruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles Nest Chalets se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd gevat het om te skryf oor julle tyd by Eagle's Nest. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle volgende keer weer hier te verwelkom waar julle die skoon lug kan geniet en vir langer as net een aand.

Eagles Nest Chalets
Hanelie K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanelie K
Saam met vriende

Net wat nodig was vir 'n aand se kuier.

Dit was heel aangenaam. Alhoewel ons nie baie lank gebly het nie, was dit al wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed geleë.

Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en goed gerus. Die plekkie is bietjie outyds, maar die beddens en kussings was gemaklik en als was netjies en skoon. Mens voel veilig daar, maar ongelukkig het iemand besluit om 'n swembroek (deur die nag) van ons wasgoedlyn af te vat. Ons het dit aangemeld en sal dit nie teen die plekkie hou nie, oor daar wel 'n groot groep tieners daar was wat bietjie 'stout' was gedurende die tydjie wat hul daar was. Die plekkie is goed geleë en ons sal beslis weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig en heerlik!

Dit was heerlik om daar te bly. Almal is vriendelik en hulpvaardig. Vir die prys het ons presies gekry wat ons verwag het! Ek sal beslis weer en weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin E
Gesin met klein kinders

Lekker gebly!

Eenheid bietjie "outdated" en kort nuwe matrasse. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette L
Saam met vriende

Skoon, vriendelik en veilig.

Vriendelike ontvangs, skoon en gemaklike geriewe. Daaglikse skoonmaakdienste doen 'n bobaas werk. Minute vanaf die Phambeni-hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en baie rustig.

Oulike plek. Eienaar spesifiek is baie vriendelik en maak seker gaste voel welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ria V
Gesin met tieners

Het dit baie geniet!

Die persoon wat ons ingeboek het was baie hulpvaardig en vriendelik. Hy het ons ook kom sê van die beurtkrag wat sou plaasvind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol L - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L
Besigheidsreis

Verblyf was rustig, lekker nagrus, braaigeriewe was baie goed - oor die algemeen baie lekker!

Baie lekker, dankie. Die chalets is baie rustig, maar Hazyview self is baie besig en nie altyd toeriste-vriendelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles Nest Chalets, , Hazyview, Kiepersol, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc1cdbab834d3731a36998b853f3722712a2309e22e0cd2c7d9c4d9fb48301798485f41ff96eb902ff6fe170bf1dafeea3fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Eagles Nest Chalets Farm de Rust 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.056046412204 31.101407110691
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem