LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse | LekkeSlaap
+20

Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tracey-lee B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey-lee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na aan perfek.

'n Man en vrou bestuur en besit die plek. Lieflik, netjies en opgeruim met 'n mooi uitsig. Die kamers is warm en verwelkomend, die beddegoed, handdoeke, ens. Ons was vriendelik ontvang vanaf die eienaars. Die enigste negatiewe punt is dat die selfsorgverblyf area nie 'n mikrogolfoond het om goed warm te maak nie. Behalwe vir dit was als goed.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Near perfect.

Husband and wife run and owned establishment. Lovely, neat and tidy with a beautiful view. The rooms are warm and inviting, the bedding, towels etc. are all very clean. We received a warm reception from the owners. Only downside was that the self-catering accommodation section does not have a small microwave to warm stuff up. Other than that everything was great.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse's terugvoer

Hi Tracey-lee
Thank you for the beautiful review. It was a pleasure hosting your group.
However, your rooms were the executive suites with outside shower, not self catering rooms.
The self-catering rooms were the ones with shower only.
Please do visit us again in future.
Liezl

Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse
Ignatius K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius K
Enkelreisiger

Lieflike rustige verblyf met mooi uitsig en landelike gevoel net buitekant Johannesburg.

Op 'n onlangse besigheidsbesoek aan JHB het ek akkommodasie gesoek in die suide van JHB. Die gastehuis is goed toegerus met 'n mooi uitsig en rustige landelike atmosfeer. Dit is verbasend naby aan JHB middestad en die oosrand van JHB. My kamer was baie netjies gerieflik en my ontvangs baie hartlik. Ek sal beslis weer by Eagles Nest tuisgaan.

Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Sal jou graag weer wil sien by Eagles Nest

Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse
Werner D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens en fantastiese verblyf.

Kamers baie netjies en eienaars vriendelik en baie behulpsaam. Sal Eagles Nest hoogs aanbeveel.

Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse's terugvoer

Hi Werner. Kom kuier enige tyd weer

Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse
Daleen H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen H
Saam met vriende

Wow.

Die ontvangs was uitstekend. Baie netjies en vriendelike diens.

Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse's terugvoer

Hi Daleen,
Baie dankie vir die mooi review - ons sal julle enige tyd weer ontvang en baie lekker kuier.

Groete vir die res!

Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse
Carol F - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol F

Baie rustig!

Selfsorg-eenheid. Moet asb. porselein borde kry om in die mikrogolfoond te gebruik - kannie emalje borde daarin gebruik nie. 'n Snyplank is ook handig vir kosmaak!

Danie M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Gesin met tieners

Fantasties!

Ons sal definitief weer teruggaan ... Die akkommodasie was uitstekend en die gasvryheid nog beter!

Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse's terugvoer

Ons ontvang jou enige tyd weer.

Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse
Odirile T - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odirile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a good guesthouse.

Guests should be warned of the uphill or they should at least provide shuttle services from the gate. The view is beautiful and the other thing is that some guests might be allergic to spiders so I would suggest that you spray behind the curtains regularly.

Retha H - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Saam met vriende

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Lily G - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lily G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking

Breathtaking views! Absolutely enjoyed the outdoor shower! Enjoyed our stay so much, it was like a short little vacation. Only small little thing is that there is no DStv available, and watching SABC is no fun! Lol!

Charlotte V - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing service, amazing view and facilities!

Friendly service and excellent accomomdation. The view from our room was stunning!

Rolf-bernd D - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf-bernd D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely views, great outdoor shower, amiable pig!

Lovely views, friendly host, good breakfast, great outdoor shower and an amiable pig wandering around!

Sarah-jane B - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-jane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!!!!!

We had an amazing time! We will most definitely be back!!! Thank you!

Riaan V - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic location

Only request would be to please add more TV channels.

Earle J - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Earle J
Saam met vriende

Very good and relaxing

Very good accommodation and service - definitely recommendable.

was R950
Vanaf R855
per nag (vir 2 persone)
was R950
Vanaf R855
per nag (vir 2 persone)
was R950
Vanaf R855
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crowned Eagle-weg 65, Johannesburg, 1872, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF2qsDF14zvaDEZhcVaFo6oMRYvW04gTQvcef1rqWkApPuUBhAM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R855  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 65 Crowned Eagle Road Johannesburg 1872 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.304377515819 27.993292808533
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!