10 gaste
5 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
@Mabalingwe Eagles Nest - PRM003 skuil in die Mabalingwe Natuurreservaat. Dié pragtige, moderne bosveldtuiste bied ruim leefareas omring deur die natuur. Die lodge is lekker naby al die doendinge in Mabalingwe, soos tennis, muurbal, minigholf, en swem in warm en koue swembaddens. Daar is ook 'n plaaswinkel, restaurant, boma, kroeg, Jacuzzi, en sauna-kamers.
Verblyf word in 5 eenhede met en suite-badkamers gebied. Elke en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid se kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n aparte opwaskamer. Verder is daar 'n oopplan-leef en -eetarea wat oopmaak op groot dekke met 'n swembad en 'n versonke bome ('n veiligheidsnet vir die swembad is beskikbaar).
Gaste het toegang tot parkeerplek, 'n tweede boma en 'n verhitte swembad. 'n Privaat wildritvoertuig is beskikaar op versoek. Die verblyf word ook deur sonkrag aangedryf.
Mabalingwe het 'n puik vermaakprogram. Daar is begeleide wildrittte en perdritte, en mens kan kyk hoe die leeus gevoer word indien dit vooraf gereël word. Bela-Bela, bekend vir sy warmwaterbron, is net 28 km van hier af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Chante Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink @Mabalingwe Eagles Nest - PRM003 het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang