Eagles Ridge Country House
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 5 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andrew B - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andrew B
Enkelreisiger
Baie stil en ontspanne. Naby genoeg aan die dorp vir benodighede.
Nice afstand buite die dorp vir rus en vrede. Baie aangename eienaar wat baie behulpsaam was en in ons behoeftes voorsien het.
Very quiet and relaxing. Close enough to the town for any requirements.
Nice distance out of town for total peace and quiet. Very pleasant owners, who were very helpful and catered for any needs if required.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Everd M - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Everd M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Foto's mislei 'n mens.
Plek is perfek geleë en kan rerig 'n lekker blyplek wees, maar daar is geen netjiese maintance buite goedoen nie. Plek lyk verwaarloos. Met die aankoms voel mens verwar of die dienste beskikbaar is, soos kan mens daar eet of nie. Word glad nie mooi ingelig nie, wanneer probleem opgetel word sukkel mens om die regte mense in die hande te kry.
Jana V - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jana V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Nie baie goed georganiseerd en perseel is verwaarloos.
Nie dieselfde as op die internet nie. Het nie 'n swembad nie. Eienaar en staff is baie vriendelik en lekker om mee te kuier. Kos is ook lekker. Verblyf was in 'n rondawel. Alles was mooi skoon maar die perseel is verwaarloos. Was daar in die winter en het lekker warm geslaap met 'n warm kombers op elke bed. Gesukkel met warm water. Baie veilig gevoel. Omgewing is bosbou-omgewing en baie mooi. As jy hou van stilte en geen luxury beveel ek aan 2 nagte verblyf. Kan dan vir die dag deur ry na Oos-Londen. Beveel aan om die omgewing ook in die somer te ...
Sien meer
Dalinda S - Dec 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dalinda S
Gesin met klein kinders
Beslis waarde vir geld.
Baie aangename verblyf gehad. Ek sal hulle beslis aanbeveel.
Carin T - Dec 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Carin T
Saam met vriende
An unusual but very interesting place.
See something new and unique in the decor and enjoy good hospitality!
Gaste wat na Eagles Ridge Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |