+42
Selfsorg in Underberg

Eagles' Rock Mountain Retreat

Falcon
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-kothuis is geskik vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek en bestaan ​​uit 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. 'n Etenstafel met 2 stoele is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea en 'n kaggel. Buite is daar 'n stoep en 'n braai-area met 'n uitsig oor die Umzimkulu-rivier en -vallei.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jackal Buzzard
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Jackal Buzzard is 'n tweeslaapkamerkothuis met 2 verdiepings en 'n steil stel trappe na die boonste kamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en daar is braaigeriewe. Die kothuis word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sparrowhawk
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Sparrowhawk beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mirkogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n kaggel.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5459b015af34277842886a8a50271eef1339643d53255af1b4189fbee92fea499b0599ad73f2fc7dcde17046e3083f01abff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.751975250226 29.447520879756
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang