LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eagles View | LekkeSlaap
+17

Eagles View

B&B
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvemve Place 10, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Eagles View is op die grens van Kloof Gorge en Krantzkloof Natuurreservaat geleë in Kloof, 'n lowerryke gegoede voorstad en klein dorpie in Durban. Kloof is bekend vir sy reservate en prentjiemooi landskappe.

Verblyf word aangebied in 3 dubbelkamers wat elkeen slaapplek bied vir 2 gaste. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n TV, lugversorging en uitsigte oor die ravyn en waterval.

'n Swembad, WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Sakereisigers sal bly wees om te verneem dat ons net 25 minute van Durban en Hammersdale af is, en net 15 minute vanaf die sakekerne van Pinetown en Hillcrest. Vakansiegangers sal weer genot put uit die winkels en restaurante van Kloof Village wat net 10 minute ver is, en die Kloof-buiteklub met sy 18 putjie-gholfbaan. Die Vallei van 1000 Heuewels, Umhlanga se winkelsentrums en strande en die Middellandse Kronkeling is ook net om die draai.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Eagles View
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Umvemve Place 10, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eagles View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvemve Place 10, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMDk5NDk4LWJiMmItNDdkYy04MDU5LWEzOGVmZWU4NTFiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 33 5 1 5 10 Umvemve Place Kloof 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 02:00-19:00 10:00 -29.774661111111 30.833763888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!