LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eagles View Guest House & Conference Centre | LekkeSlaap
+86

Eagles View Guest House & Conference Centre

29 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Eagles View Guest House & Conference Centre
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marc L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc L
Besigheidsreis

'Home away from home'

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en het ons welkom laat voel. Pragtige tuin om in te ontspan. Jammer die weer het nie saamgespeel sodat ons die swembad kon geniet nie!

Callie C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Alta het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

'n Lafenis in 'n beton-oerwoud.

Claud B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claud B
Gesin met tieners

Stay was great , enjoyed the freedom to go and collect a drink when needed.

Great location. I enjoyed the stay.

Francois V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is lieflik, maar kort bietjie onderhoud en nasorg.

Die kamer is pragtig en gerieflik. Ongelukkig is die bed nie van die beste nie en die kraan in die stort se handvatsel val af. Die ontvangs en gasvryheid is onoortreflik en die geriewe baie goed. Dit kan soms lawaaierig raak met ander gaste daar. Ons het lekker gebly ten spyte van die voormelde irritasies. Die geyser wat gebreek het, is gou herstel en het ons nie verontrief nie. Die etes was baie goed en die diens vriendelik.

Benjamin E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Benjamin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onpersoonlik.

Geen uitsig in kamer, geen privaatheid.

Heidi H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alta is 'n wonderlike persoon wat jou welkom laat voel by haar instansie, sal beslis weer besoek.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Alta is a wonderful person that makes you feel welcome at her establishment, will definitely visit again.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mariaan V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense.

Mooi tuin en swembad en vriendelike personeel. Heerlike bed. Ontbyt baie keuses, maar sou graag meer gesonde opsies wou sien: vrugteslaai, water, gewone yogurt.

Emily M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily M
Saam met vriende

The place is magnificent and refreshing.

We loved the guest house, it has everything we wished for. The bedrooms are so spacious and neat, the beds so comfortable, the breakfast was divine, we also loved the view.

Minette F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Minette F

Baie vriendelik en behulpsaam.

Mooi ligging en die plek is mooi. Die kamers is ruim met alles wat jy benodig. Alta is besonder vriendelik en hulpvaardig. Sy maak selfs vir jou ontbytpakkies as jy vroeg moet vertrek.

Eagles View Guest House & Conference Centre's terugvoer

Baie dankie Minette, veral vir jou ander wenke.

Groete,
Alta

Eagles View Guest House & Conference Centre
Rina L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie netjiese plek - ek stel voor dat aandag gegee word aan veral die lakens - die lakens in ons eenheid het bloedvlekke op gehad.

Eagles View Guest House & Conference Centre's terugvoer

Goeiedag,

Ons vra om verskoning vir enige ingerief, dit is heeltemal onaanvaarbaar.
Ons het die skuldige plant by die wasgoeddraad goed terug gesnoei.
Dankie vir die terugvoer.

Groete.
Alta

Eagles View Guest House & Conference Centre
Estelle D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik en goed geprys.

Eagles View is 'n gerieflike oornag fasiliteit. Die ontbyt was goed en die kamer is gemaklik en toegerus met die nodige. Ons het ons verblyf by Eagles View geniet en sal dit aanbeveel.

Karen T - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T

Hospitality at its best.

Very nice one night stay and thank you very much to Alta for all the trouble she went to to keep us happy, she really went out of her way. Will recommend to anybody and will return.

Sarina H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarina H
Saam met vriende

Voorbeeld van ‘n perfekte gastehuis.

Alta het ons by ons motor ontmoet met ons aankoms en ook weer persoonlik afgesien toe ons vertrek. Sy is ‘n baie vriendelike gasvrou en het ons baie welkom laat voel. Ons het baie lekker gebly. Dis baie veilig en in ‘n baie rustige omgewing. Die kamers was netjies, skoon en ruim. Die ontbyt was heerlik. Verder is die gastehuis soveel mooier as op die foto's. Ons sal weer daar oorbly.

Fikile N - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fikile N
Saam met vriende

We had a great time, will definitely recommend the place.

It's a beautiful place and the staff was great.

Janine E - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine E
Gesin met klein kinders

Ons het 'n seminaar bygewoon.

Baie lekker gebly. Alta was baie gasvry en vriendelik, al het ons eers laat ingeboek. Ons kamer was baie karaktervol en ruim. Ons sal definitief weer daar wil oorbly!

Cornelius V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Ons was vriendelik ontvang. En het baie lekker gebly. Dis baie veilig, en ons sal weer gaan. Die ontbyt is baie lekker, en dit maak die tarief die moeite werd.

Jean-pierre R - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre R
Besigheidsreis

Great place to stay!

Excellent value for money. Great hospitality from the owner, Alta, who came out to meet us upon our arrival and showed us around. Love the honesty bar. Alta gave great advice on where to eat diner, we went to Ciao Babe , Italian restaurant in a local shopping mall... excellent food. Breakfast at Eagles View's is adequate and the atmosphere is homely, but don't expect 5 star buffet style breakfast which understandably they would not be able to do for you. Overall I would say an excellent and affordable place to stay... I would bring my family here the next time. PS. For those concerned about privacy the en suite bathroom's are all well partitioned from the bedroom area with a glass panel aluminium door which is obviously an improvement that has taken place subsequent to another reviewer's comments on curtains they found on their visit mentioned below. Enjoy your stay here.

Hannes C - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes C
Gesin met klein kinders

Very satisfied

Very satisfied with rooms and accommodation.

Juriaan E - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juriaan E
Besigheidsreis

Very nice!

Great stay, see the stars below.

Hennie S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie goed en die personeel bekwaam.

Voortreflike verblyf!

Rayner L - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rayner L
Besigheidsreis

Fantastic

Fantastic experience! The people were nice, and it's a great venue.

Helena C - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena C
Gesin met klein kinders

Huislik en vriendelik.

Baie aangenaam en 'n rustige verblyf!

Ansie M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie M

Wonderful

Very good value for money and excellent service.

Joey P - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey P
Besigheidsreis

Goeie diens en waarde vir geld

Dei sel foon en internet resepsie was nie goed nie. Dankie vir die goeie diens.

Duduzile M - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duduzile M
Saam met vriende

The service was excellent

Excellent service. It's a 5 star experience ...

Nkosi M - Mrt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkosi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb and well managed

Eagles View was fantastic!

Nokuthula B - Des 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nokuthula B
Gesin met klein kinders

The host is attentive and the staff helpful

The Guest House offers simple, basic accommodation and services at the right price. I would suggest a door between the toilet and bathroom instead of a curtain for privacy. A fan is mandatory in this weather and I would suggest they factor it into their accommodation rate rather than charging it separately. But we had a wonderful time!

Colleen K - Feb 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was delighted with the garden, old farm house and surroundings of the guesthouse.

Alta was awesome and made us feel so at home. She is a fabulous relaxed hostess and I see her passion which I admire. The fact that she has a honest open bar proves the trust she has in her guests. I loved the guesthouse and did not want to travel home after spending an evening there. It is absolute value for money and she should keep it that way as far as she is financially able to.

Vanaf R965
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R965
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R965
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Gallery 1, Ribbon-straat, Little Falls, Roodepoort, 1735, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60a677264111c921f6c2fd022c40d77ff13482cbbddd720766021daab6f4a1128e3042fb315f201eecb8e40b38252413040a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R965  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 1 The Gallery, Ribbon Rd Little Falls 1735 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.120426872162 27.887104153633
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!