Kabeljous Akkommodasie by Eagles Wings | LekkeSlaap
+25

Eagles Wings

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kadeljauwsweg 47, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Eagles Wings is op die strand in die gewilde gesinsvakansiebestemming Jeffreysbaai. Die strandhuis is in die veilige, rustige voorstad Kabeljauws geleë. Dis naby verskeie brandplankryplekke.

Woonstel 1 het 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n enkelbed. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die leefarea het 2 dubbelstapelbeddens en ’n TV. Woonstel 2 het 2 slaapkamers en wat elk 1 dubbelbed en 1 enkelbed het. Die kombuis is volledig toegerus en die sitkamer het gemaklike sitplek en 2 dubbelstapelbeddens. Daar is ook ’n TV. Albei woonstelle het hulle eie privaat braai-areas.

Gaste moet asseblief hulle eie toiletware saambring, sowel as ekstra handdoeke indien daar meer as 2 gaste is.

Al 3 eenhede is troeteldiervriendelik, mits dit vooraf gereël word.

Die Rugsakreisigerseenheid (slegs 'n kamer en badkamer) het basiese verhitting en eetgeriewe (geen kookgeriewe) soos ’n mikrogolfoond, ’n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en 1 enkelbed (slegs 2 volwassenes en 1 kind). Daar is ook basiese TV. Neem asb. kennis dat die rugsakreisigerseenheid nie braaigeriewe of 'n see-uitsig het nie, maar net 'n draagbare braai op die hoofgrasperk. Die eenheid het sy eie agter-ingang en geen deurgang na die hoofhuis.

Gaste het direkte toegang tot die strand en daar is oorgenoeg plek vir kinders om te speel waar hulle ouers hulle nog kan sien. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.

Daar is ’n buitestort beskikbaar om al die sand af te was na ’n prettige dag by die strand. Die strand word tydens spitsseisoen deur lewensredders beman. Die Baviaans Mega-reservaat is slegs 50 km vanaf Eagles Wings en dit sluit Addo Olifantpark en die Tsitsikamma Nasionale Park in.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Eagles Wings
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kadeljauwsweg 47, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Gaste dink Eagles Wings het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 3)
Vanaf R450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kadeljauwsweg 47, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0ZTYwMWJkLWE5ZjctNGYxYy1iNWNiLTNiY2IyMDkwZGRjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 3) 25 5 1 5 47 Kadeljauws Road Jeffrey's Bay 6331 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.011968740245 24.928971362206
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za