Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Wings

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veldkornetstraat 5, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eagle's Wings is 'n lieflike en helder woonstel op die eienaar se perseel in die hartjie van Swellendam. Die eenheid het 'n aparte ingang en bied 'n uitsig op die Langeberge vanuit die sitarea en die slaapkamer.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en 'n toonbank met sitplek vir 2. Die kombuis lei na 'n sitarea met 2 gemaklike stoele en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure maak op 'n sonnige balkon met sitplek oop. Die eenheid is naby alle geriewe en verskeie aktiwiteite en besienswaardighede. Gaste kan die beste van Swellendam ervaar terwyl hulle heerlike kos, wyn en uitsigte geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Eagle's Wings sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Veldkornetstraat 5, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veldkornetstraat 5, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1569a3323887abbebba20f9499aea6ead469b40a86ec25c7166aeffd02b8ce7df04b6a216d7cb33f6860986fe4a642330634?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 Veldkornet Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0164947 20.4416922
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem