Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Earl's Nest Guest Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Earl's Nest Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mike R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable farm stay.

Most enjoyable farm stay. Great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly, en ons kinders is uit hulle skoene uit bederf.

Dit is 'n pragtige plaas, baie naby aan Rhodes-dorpie. Net spyt ons kon net een nag gebly het. Dankie vir al die ekstra moeite met ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie lekker gekuier, skoon, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M
Saam met vriende

Baie lekker gebly, groot en skoon blyplek, baie behulpsame mense, dit tel ook baie dat dit troeteldiervriendelik is.

Pragtige uitsig op die berge, daar is baie agterpaaie om te ry, veral as jy met n motorfiets of 4x4 daar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earl's Nest Guest Farm se terugvoer

Gerrit,
Ek waardeer jou mooi woorde opreg. Kom kuier gerus weer in die mooi deel van ons land.
Earls Nest groete
Susan

Earl's Nest Guest Farm
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R393, Earlstown-plaas, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd628c9e4daf4b7b55fb00cabd104c0b7824daea5b15f58c2ca7436247c320054b69ae8cd78be5a2f8eabc9f8d03ec670b915?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R393 Earlstown Farm 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.803956611128 27.945065596226
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem