Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Earth Cottage

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 22 resensies vir Earth Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Magda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tino het ons hartlik ontvang. Earth Cottage het 'n heerlike rustige atmosfeer.

Earth Cottage is goeie bestemming in die Hemel en Aarde Vallei en die rustigheid maak dit baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V
Gesin met tieners

Ons het na 2 dae besluit om ander akkommodasie te soek, alhoewel ons vir 10 dae betaal het.

Die netheid en stortgeriewe was 'n totale teleurstelling.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andreas S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas S
Gesin met klein kinders

Beautiful, peaceful and homely.

Everything was great, lovely place. The only negative comment I have, is that they are a lot of dogs, which is nice, but at the same time it worried us with the barking when we put our baby to sleep in the evenings. Thankfully she didn't wake up from the barking, but when the dogs barked it put us on edge. This only applies if you have a small baby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Wonderlike uitsig. Pragtige staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earth Cottage se terugvoer

Dankie vir jou goeie resensie, David. Ons is bly julle het die tydjie geniet.

Earth Cottage
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek.

'n Belangrike voorvereiste was goeie WiFi en selfoonopvangs en Earth Cottage het baie goed voldoen aan beide. Die cottage is ook baie naby aan die Hemel-en-Aarde-bergfietsroete wat baie gerieflik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison Z - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alison Z
Saam met vriende

A quaint cottage situated on a working family farm.

This cottage is located in the beautiful Hemel en Aarde valley and aptly named Earth Cottage. There were no surprises ie. the photos are reflective. The cottage was good value for the amount we paid. The owners are friendly and the farm is peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earth Cottage se terugvoer

Thanks for your kind review, Alison. Happy to know you enjoyed your breakaway!

Earth Cottage
Stefan Steekamp S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan Steekamp S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway spot for a couple.

Earth Cottage is a rustic cottage on a smallholding that is located just a 5 minutes from the Hemel and Aarde Turn off. The cottage is part of the main house but totally private and we did not hear the owners at all. The large stoep with loungers and table was where we spent most of our time. On two days we hiked from the cottage to the top of the mountain where you can see the whole of Hermanus down below. The Cottage is conveniently located on one of the main mountain biking trails and we also made full use of the lovely trails. Die Plaaskombuis farm stall and restaurant is just 500 m walk from the cottage and we had a lovely breakfast there one morning. A point to note is that river water is used in the taps and it has a brownish colour. This did not bother us at all and actually added to the authenticity. The owners breed with horses and golden retrievers but the dogs were surprisingly quiet during our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not quite what was described on website.

No stove or toaster. No secure parking. No view of vineyards. Steps down to cottage, dangerous and not suitable for older folk. No mention that MTN does not connect so no calls and that you need to use WhatsApp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaen-maré M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jaen-maré M
Gesin met klein kinders

Die atmosfeer is heerlik en stil. Baie netjies en ontvangs was baie goed.

Ekstra beligting word benodig buite vir veiligheid. Los matte kan dalk vervang word, omdat daar getrip was oor hulle. Die stort het baie water gemors en was nat en glad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, stil gebied.

Het eintlik heerlik gekuier hoewel daar 'n paar goed was wat baie gepla het: Die stort is bo die bad maar die uitlaat is op die vloer wat sopnat is wanneer klaar gestort. Mens kyk uit op niks behalwe 'n digte bosheining. Geen kaste vir kruideniersware. Odd assortment van glase - niks is 4 van nie. Trappe na hoofslaapkamer is hopeloos te hoog. Spieëltafel in hoofslaapkamer sal 'n welkome byvoeging wees. Behalwe vir dit het ons heerlik gekuier. Stil met net die bloukransvoëls en perde as geselskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jon O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jon O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Needs a bit of TLC.

Beautiful setting and very peaceful location. Would be so much better if the undergrowth and fence were cut back so you could see the fields and horses from the veranda, it felt very closed in and dark. The roof leaked in the bathroom and by the door in the bedroom and it would be nice to have a shower curtain over the bath or a slip proof mat on floor! The steps down to the cottage could be made safer. Generally I felt the cottage needs a bit of an upgrade. I thought it looked tired and unloved!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kort 'n bietjie aandag en liefde.

Pragtige omgewing en baie rustige plek. Sou soveel beter wees as die ondergroei en heining teruggesny is sodat jy die velde en perde van die stoep kon sien, dit voel baie afgesonder en donker. Die dak het in die badkamer en by die deur in die slaapkamer gelek en dit sal lekker wees om 'n stortgordyn oor die bad te hê of 'n glyvaste mat op die vloer! Die trappe na die huisie kan veiliger gemaak word. Oor die algemeen het ek gevoel die huisie het 'n bietjie van 'n opgradering nodig. Ek het gedink dit lyk moeg en hartseer!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earth Cottage se terugvoer

Hi Jon
Full of character is what we and our guests definitely love. Sorry that your experience was not what you were hoping for. The cottage will be spick and span next time!
Tino

Earth Cottage
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus Jacob V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus Jacob V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxed atmosphere in the vineyards.

Pleasant relaxed accommodation in the Valley, close to town, and away from the bustle in town. Lovely for walks in the countryside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interesting place.

Spacious, with an amazing patio area. Was perfect for our exploring the Hemel and Aarde Valley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earth Cottage se terugvoer

Thanks, Andrew, happy that you both enjoyed it, especially the patio!
Tino

Earth Cottage
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fj V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en die naam beskryf dit perfek, baie basies.

Baie mooi en oulik. Perfek vir diereliefhebbers met al die basiese benodighede. Enigste negatief is dat daar lekplekke is en het selfs in die bed natgereën en stoep is toegemaak so kan ongelukkig nie die mooi uitsig beleef nie. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earth Cottage se terugvoer

Dankie vir al die sterre en die goeie resensie. En dankie dat julle Earth Cottage sal aanbeveel. Ons waardeer dit. Jammer oor die lekplek wat bokant die bed was. Dit is nou reggemaak en julle kan gerus in die winter weer kom kuier wanneer dit lekker reën! Tino.

Earth Cottage
Elke E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elke E
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig en baie mooi omgewing. Die huis was goed toegerus en baie netjies en die mense is uiters vriendelik en behulpsaam.

Ek sal beslis weer wil terugkeer na Earth Cottage, my kinders het dit baie geniet op die plaas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging en rustige atmosfeer.

Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer vinnig tuis gevoel. My seuntjie is dadelik bekend gestel aan die vriendelikste perde en honde en hy was behoorlik in die hemel met die plaasgevoel. Alles was baie netjies en ons het behoorlik ontspan. As jy mountain bike ry, die roetes loop verby die cottage en dit is awesome mooi. Dit is ook net 10 tot 15 min se ry tot in Hermanus. Ons het dit baie geniet en sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie vir die eienaars se vriendelikheid en veral die moeite wat julle gedoen het om ons seuntjie so te laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Earth Cottage se terugvoer

Beste Robert,

Baie dankie vir die pragtige resensie, ons hoop ons sien julle gou weer!

Groete,
Tino

Earth Cottage
Liesl V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Gesin met klein kinders

Super in alle opsigte!

Ons sal definitief terug wees! Hoogs aan te beveel in absoluut alle opsigte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ep N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ep N
Gesin met klein kinders

Voortreflike omgewing, ligging en die perde skep 'n rustige atmosfeer wat almal laat ontspan.

Ons verblyf by Earth Cottage was wonderlik en het aan al ons vereistes voldoen en selfs nuwe vereistes gekep! Die omgewing is pragtig en die akkommodasie voortreflik. Die kersie op die koek was die vriendelike verwelkomingskomitee wat ons elke dag kom groet het. Jammer Tino, maar ons 3-jarige seuntjie het vir die perde gestem as die beste deel van Earth Cottage, ten spyte van jul gasvryheid. Earth Cottage het vir ons die geleentheid gegee om te ontspan in 'n rustige omgewing, weg van die besige dorp, tog met die opsie om binne 15 minute by die see te wees en die magdom voortreflike restaurante in Hermanus te verken. Die beste van twee wêrelde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene En Hannes B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Helene En Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Earth Cottage bied eenvoudige verblyf.

Earth Cottage is baie eenvoudige verblyf - moet nie te veel luukshede verwag nie. Die omgewing is pragtig. Die stoep is toegemaak met riete om die wind te keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mountain Rose-rylaan, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA268e7650afc5c2a07f56db9a16b1b5abb6d390a66f6357075fa7d26d2d8e652959456b18b6a32ce0ec48695a1dc95d3f6752?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 22 5 1 4 Mountain Rose Drive Hemel-en-Aarde Valley 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.385244342292 19.239001125097