Earth Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
'n Stel trappe lei af na die huisie. Die trappies is ongelyk in hoogte en breedte en kan uitdagend wees vir ouer of swakker besoekers en mense met spesiale behoeftes. Hulp is beskikbaar om gaste se bagasie te dra, vra maar. Binne is daar een trap van kombuis na sitkamer en een van die sitkamer na die badkamer. Twee trappe lei van die eet- en sitarea na die slaapkamer.
Die water is effens heuningbruin. Dit is suiwer fonteinwater uit die berg, bloot getint deur die wortels van fynbosplante. Dit is veilig vir kook, was, bad en drink. Nietemin verskaf ons ook drinkwater wat by 'n winkel gekoop is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mountain Rose-rylaan, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom