Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ease@Epa Valley Farm Stay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 39 resensies vir Ease@Epa Valley Farm Stay
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Thys T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys T
Enkelreisiger

Baie lekker gewees.

Baie lekker gebly en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Welkom terug enige tyd Thys. Sterkte met jou dinge en vat raak!

Ease@Epa Valley Farm Stay
Rika M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice countryside stay.

The view was fantastic. The quietness was pleasant. The food was really good, but it took the kitchen a very long time to serve the food. On the second evening, we opted to braai on our own.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

It was great meeting Rika. We are looking forward to hosting her again in the future.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Christian R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian R
Gesin met tieners

Rustig en lekker.

Ons het baie lekker gebly. Het reeds bespreek vir volgende jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Sien julle weer. Welkom enige tyd.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Frank S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank S
Gesin met klein kinders

Was rustig en stil met baie mooi uitsig.

Het lekker gebly, het geen klagte nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Dankie Frank Searle - Wees veilig en kom kuier gerus weer!

Ease@Epa Valley Farm Stay
Valerie L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig op die plaas.

Dit was lekker om net rustig op die plaas te ontspan vir die nag. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Lekker koffie in die kamers met cremora. Heel lekker. Alles was netjies en skoon. Ek sal net aanbeveel vir 'n meer duideliker bordjie vir reception wanneer mens die plekkies nader, teen die muur dalk. Ons het die kamers gesien, en gedog die kantoor is elders en heel verby gery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Dankie, Valerie. Welkom enige tyd!

Ease@Epa Valley Farm Stay
Taryn S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn S

We were welcomed to a beautiful farm with amazing views and a lovely flat which catered to all our needs.

My sister and I were truly happy with our weekend at Epa Valley Farm Stay. We were delighted with the views, our flat had everything we needed and our host was gracious and caring. It was a lovely, peaceful stay so close to nature and we will definitely return next year!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

It was an absolute pleasure, Taryn. You are welcome back at any time.
Raymond

Ease@Epa Valley Farm Stay
Christian R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian R
Gesin met tieners

Baie lekker plek en rustig.

Die eienaar en personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Dit was 'n plesier Christian - Welkom terug enige tyd

Ease@Epa Valley Farm Stay
Istelle M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istelle M

Gasvry.

Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matilda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte omgewing om weg te breek van stadslewe.

Asemrowende mooi omgewing, baie privaat en rustig. Die eenhede is goed ingerig en het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rik + Monique P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rik + Monique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect hide surrounded by 100% nature.

Our stay is one we will never forget. So peaceful, quiet, a lot of birds, beautiful mountain dew and walks. On top of that a taste of Epa! Bioproducts made in the farm. Thanks Epa team!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Thank you and what a pleasure hosting you two. Safe travels and you are always welcome to Ease @ Epa Farm Stay.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Martie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Martie W
Gesin met tieners

We felt unsafe.

There was no coffee in the room, no toilet paper and the kitchen was not good at all. Staff was unfriendly and we felt unsafe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lethabo M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lethabo M
Saam met vriende

Relaxing.

The farm is beautiful and peaceful. A great escape away from he busy city life. Our host, Raymond was very friendly, welcoming and always checking up on us and making sure we are comfortable. He gave us a free quad bike tour around the farm and also did a chilli sauce tasting which was amazing. I would definitely go back again for tranquil atmosphere and hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Thank you Lethabo. You guys are great. You are welcome at any time here at Ease @ Epa Valley Farm Stay. Stay Safe.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Alta J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J

We had a lovely stay. We were heartily welcomed and the views were breathtaking.

Maybe a dining table will help. We will definitely come back. Raymond organised a taste session of the Epa! Sauces and pesto and shares interesting facts of the farm and Epa! He also showed us around on the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Dankie julle! Altyd lekker om die ou Epa! familie met die nuwe Epa! familie hier by ons te verwelkom.
Voorwaar 'n plesier en altyd welkom by Ease@Epa! - Valley

Ease@Epa Valley Farm Stay
Liz B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz B
Saam met vriende

Was asemrowend.

Plek netjies en natuur was asemrowend. Mense was behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Dankie - Absolute plesier. Welkom enige tyd. Bly veilig.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Vicki W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Vicki W
Saam met vriende

In vergelyke met selfde prys oorslaap in Machado, baie teleurgesteld. Regtig totale minimum, geen stoel eers in kamer om op te sit, geen tee.

Beddens bitter laag, moeilik vir ouer dame om op te staan. Dun matrassies. Gevaarlike trappe sonder 'n reeling om op stoep te kom. TV in kamer werk nie. Gaan sommer self dood. Vreemde voertuig wat reg voor slaapplek staan heeltyd. Stortvloer seep glad en weer geen reeling om vas te hou of bankie of plek om klere neer te sit nie. Deur seel nie mooi nie. Koue wind wat inwaai. Was werklik nie vir my 'n aangename ervaring nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debra F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Debra F
Gesin met klein kinders

Not impressed at all.

We had booked 2 rooms with 3 beds in each with bathrooms. When we got there management was in such a mess. Did not know what was going on and a number of people booking in were unhappy. We got 2 rooms: one with bathroom and other was in, like, a dorm with open tops so you had the lights on all night and could hear the other 5 rooms people snoring. Place was not dirty, but felt grubby. The gentleman was helpful, but rest of staff was very abrupt. Waited over an hour for the food which was below standard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hesme K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesme K
Gesin met klein kinders

Gasvry, skoon en sentraal geleë.

Skoon, bekostigbare plaasverblyf met 'n mooi uitsig! Eienaars gaan uit hul pad om mens te akkommodeer! Waarlik lieflik. Kinders het perde gevoer en ten spyte van reën hele naweek was dit steeds lekker. Sal gou weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marguerite H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blaaskans op die platteland.

Ideaal vir paartjies. Goeie wegbreek weg van die stad en nie te ver om te ry van Pretoria of Johannesburg nie. Ons het lekker en rustig gebly. Raymond is baie vriendelik en gasvry. Die plaas het 'n mooi uitsig en ons kon stap ook. Kaapse Hoop is naby geleë en het van die staproetes daar gedoen. Akkommodasie is basies maar goed ingerig. Ons hond het heerlik gespeel met die ander honde op die plaas. Sal definitief terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Dankie julle twee. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Al drie van julle is enige tyd welkom hier in die rustigheid.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Margo V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n uitsig.

Pragtige uitsig en waarde vir geld. Net nie warm water gehad nie, maar met die warm weer was dit nie probleem nie. Gerieflik halfpad Marlothpark toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Baie dankie! Baie jammer oor die water, dit is definitief nie op ons standaard nie.

Welkom enige tyd.

Groot Ease@Epa groete,

Raymond

Ease@Epa Valley Farm Stay
Briony W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Briony W
Saam met vriende

If you are looking for a total getaway this is it.

There isn't much to do after you've greeted the animals, which are well behaved and beautiful. The farm is huge. It can be quiet (they have a shooting range on their property) and we pretty much had the place to ourselves. We arrived well after our check in time and our unit was not ready and we had to wait. However once in the unit we were very happy. It was clean and very neat. I would however like to note three things, it would be nice to have somewhere to hang your wet towel, the coffee etc. would be better on a little tray and the TV mounted on the wall. This would give your guests more space. We loved the little bookcase which had a variety of books. Please do warn your wandering guests where it is safe to walk. We loved our time there and hope to come back so we can walk up into the kopje and find your "stone circles".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Thank you. So noted. Glad you enjoyed it and would love to have you back for a longer stay to appreciate and explore more of the farm. Safe travels and many happy returns!

Ease @ Epa Valley Farm Stay

Ease@Epa Valley Farm Stay
Pieter K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Gesin met klein kinders

The stay was peaceful.

We enjoyed a relaxing stay. The place was clean, and our son enjoyed playing with a ball on the stoep and lawn. We also had a relaxing stroll around the property and gave the horses some carrots to eat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Dit was 'n groot plesier. Sien weer.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Tina V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina V
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, baie vriendelike en bedagsame diens.

My seun was siek met 'n maagvirus toe ons daar aankom. Hulle het vir hom 'n heerlike hoendersop gebring saam met die etes wat ons bestel het sonder dat ons dit gevra het. So, dit is uitsonderlike vriendelike en bedagsame mense. Een klein negatiewe punt is miskien die kamergrootte. Ons het vier mense in een piepklein kamertjie geslaap. Daar was 'n ketel, maar geen ander kombuisgeriewe nie. En die pad daarheen van die teerpad af was nie ver nie, maar bietjie rof vir 'n gewone sedan. Maar vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Dit was 'n absolute plesier en vooreg om julle hier by Ease@Epa! te hê. Ek hoop en glo almal is gesond en veilig tuis daar in die vêrte!

Ease@Epa Valley Farm Stay
Danette D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel goeie waarde vir geld vir 1 nag

Ons het net oorgestaan vir een nag op pad terug Kaap toe. Basies, maar skoon en met gemaklike bed en beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Dit was gr8! om julle te hê! Bly om te hoor julle is veilig tuis. Altyd welkom

Ease@Epa Valley Farm Stay
Thea B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea B
Gesin met klein kinders

Die bestuur was baie vriendelik en behulpsaam aan die begin toe ons daar aankom.

Daar was vir ons gesê dat hulle personeel die skottelgoed in die gesamentlike kombuis sal was, maar die vuil skottelgoed het tot Sondag, wanneer ons vertrek het, heel dag daar gestaan. Ons woonarea was ook nie skoongemaak deur die naweek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Hiermee wil ek net omverskoning vra en bylas dat dit onvanpas was en nie weer sal gebeur nie. Julle is ook welkom om enige tyd ons ware gasvryheid te kom ervaar. Raymond

Ease@Epa Valley Farm Stay
Michael N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N
Gesin met tieners

Excellent place to stay and unwind in Emgwenya.

Absolutely great hospitality, excellent views and a lovely farm stay experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Thank you Michael. It was an absolute pleasure having you here and look forward to welcoming you back at any time.
Next time we will do the horse thing 4 sure.
See you soon.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Hendrik B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Gesin met klein kinders

Baie rustig en baie mooi vir vinnige naweekwegbreek.

Met die mooiste uitsigte en staproetes, het ons heerlik gekuier. Die kinders was in die hemel met al die oop ruimte om op hul fietse te ry en te speel. Baie netjies en stil. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd aanbeveel vir 'n vinnige naweekwegbreek of 'n groot familiereünie/naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Dankie julle! Wat 'n plesier om 'n familie te huisves wat ouskool natuur waardeer en die kinders die waardes laat ervaar. Julle is altyd welkom by ons as deel van ons Epa! familie hier op die plaas. Veilige "travels" en sien julle weer....

Ease@Epa Valley Farm Stay
Jill N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jill N
Saam met eggenoot / lewensmaat

No plates, knives or forks. Kettle was broken, bed needed repairing.

This was taking self-catering to the extreme. Who, in a self-catering place does not supply crockery or cutlery? Then, to make it worse, the kettle was broken. The bed was broken so my partner slept on a downhill. Not the place to recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Apologies - this was an oversight as the listing was supposed to have changed from self-catering to "Room only" as this was incorrectly listed. The studio room has since been upgraded to self-catering. On closer inspection, it was found that the only problem was that the kettle was not plugged in and as for the bed it is still exactly the same and nowhere near broken or sloping downhill? The cutlery and crockery were not available as the room was wrongfully advertised as self-catering and for that, we apologise profusely. Please feel free at any time to visit and enjoy our pleasant farm stay experience at your convenience.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Ilse F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse F
Gesin met klein kinders

A lovely enjoyable weekend

Such an amazing stay. Tranquil and serene. The natural surroundings and the warmth of our hosts made it a great breakaway. Oh and the home made Epa Sauces are to die for. I'll definitely be ordering more!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Always a pleasure to host folks that really appreciate the natural beauty and the break away from the day to day norms and routines. Appreciate it and a pleasure to have you.
Enjoy the sauces .... see you soon!

Ease@Epa Valley Farm Stay
Lidette N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidette N
Gesin met tieners

Heerlik, gasvry, netjies, rustig.

Die plek is netjies en skoon. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek het 'n rustige atmosfeer en pragtige natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Vreeslik dankbaar en voorwaar 'n plesier om gaste deel van ons Ease@Epa! familie rustige plaas atmosfeer te verwelkom en hoop om te herverwelkom!

Ease@Epa Valley Farm Stay
Amit V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amit V
Gesin met klein kinders

An awesome host and awesome location.

We stayed for a week with two kids and our experience was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Thank you Amit. It was a pleasure being able to share our real farm feel experience with you. Hope to see you again soon. Be safe.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Loraine N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en fantasies.

Die plaashuis waarin ons gebly het was baie netjies, ons het dadelik tuis gevoel. Pragtige uitsig oor die groen gras en berge rondom ons. Ons kon ons hondjies saamvat, die huis is omhein en heeltemal veilig. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam en hulle kos is heerlik. Ons kos is sommer vir ons kom afgee by die huis, dit voel asof ’n mens in ’n ander wêreld is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Vreeslik Dankie en van ons kant af dit was 'n absolute plesier om julle te trakseer met ons plaas verblyf gasvryheid. Sien julle weer en veilig wees.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Jaap V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaap V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale basis waarvandaan Oos-Transvaal ontdek kan word!

Heerlike atmosfeer, aangename kuierplek, heerlike kos by die restaurant en daai sous! Kaapse Hoop is net klipgooi ver, Baberton is naby, God's Window vir 'n dag trippie is gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Jip, Jaap! Dankie weereens en ja alles is naby van hier af, behalwe die gejaag van die stad! Kom kuier gerus weer.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Ronel H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H
Gesin met tieners

Rustigheid, mooi natuur, skoon, vars lug, vriendelikheid.

Die 2 weke op Epa was presies wat ons as gesin nodig gehad het. Om elke oggend wakker te word en die pragtige natuurskoon te kon sien, vars, skoon lug te kan inasem, was so 'n voorreg. Ons het als gehad wat nodig was vir ons verblyf. Sal Epa aanbeveel. Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Om eendag weer te kan gaan sal wonderlik wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Dit was heerlik om die gesin hier te hê! Fantastiese familie en bly julle het dit geniet en waardeer. Kan werklik nie wag om julle terug te verwelkom nie.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Salette S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Salette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel het uit hulle pad gegaan om ons te akkomodeer. Diens was persoonlik en vriendelik.

Nuwe besigheid, so daar is nog goedtjies wat regggemaak en verbeter kan word. Diens was rêrig uitstekend. Persoonlike kommunikasie. Personeel het ons bederf en voorraad van Epa! souse uit stoorkamer gaan haal. Alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Absolute plesier en geen moeite nie. Dit was vir ons 'n voorreg en julle is enige tyd welkom hier by ons. Tyd vir nog sousie!?

Ease@Epa Valley Farm Stay
Dirk W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Gesin met klein kinders

Pragtige en en baie rustig.

Die eienaars het ons vroegtydig gekontak om seker te maak ons kry die blyplek sonder enige probleme. Die eenheid self was baie gerieflik met al die geriewe soos beskryf. Die donsveerduvets was ekstra lekker in die koel aande. Ons verblyf was werklik baie lekker by Epa!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Dankie Dirk, dit was voorwaar lekker om julle hier te hê by ons plaas styl rustigheid.
Wees veilig en sien julle weer.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Graeme M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme M
Enkelreisiger

Gemaklike verblyf, maar moeilike pad.

Die akkommodasie was baie gemaklik en die diens was baie goed. Die pad en die tekens na akkommodasie is sleg veral as dit donker is. Met my pa wat 79 is wat saamgery het, was die trappe bietjie moeilik in die donker. Jy moet daar arriveer as dit nog lig is sodat jy die uitsig oor dorp en vallei geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Dankie julle en hoop om julle weer te sien noudat ons van ons geriewe en aanduidings opgegradeer het.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Hennie T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie T
Gesin met klein kinders

Good value for money.

Great stay. We were three people and spent one night here. Each of us had a dinner consisting of ox tail, couscous and vegetables. Our room and dinner for under R800 for the night. Very quiet and peaceful. Was great to hear the cattle early morning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Thank you for enjoying our Farm Stay and all the best on your travellings!

Ease@Epa Valley Farm Stay
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Ervaar die stilte van die platteland en sien die sterre.

Baie basies, maar heerlik om buite te sit en as dit nie reën nie, kan jy al die sterre in die Hemelryk sien. Baie vriendelike ontvangs deur Marilu en haar man. Dit was 'n baie rustige stil nagrus wat ons ervaar het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ease@Epa Valley Farm Stay se terugvoer

Dankie, Johan,
Ek hoop julle het julle avontuur geniet en veilige by julle bestemming gekom. Enige tyd welkom om weer die rustigheid op die plaas te kom ervaar.

Ease@Epa Valley Farm Stay
Vanaf
R150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 136 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Camp Trevor Ptn 25, Doornhoek 344JT, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71a04c969315bea4a6e9b703ae661009e7b8e8f731a231bdba34b847f024f047a7b9349575f6bc95bd02cde4ab0029cad5f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R150 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Camp Trevor Ptn 25 Doornhoek 344JT 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.645088994743 30.314294305557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem