East Gate Rest Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Andries W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Briljante een stop shop. Ek sal definitief weer my verblyf daar boek. Deon het ons vriendelik ontvang, fasiliteite en restaurant is uit die boonste rakke. Doen so voort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Gerief en sekuriteit vir 'n vinnige oornag stop. Na 'n lang dag op die pad, moeg en tam, was 'n vriendelike ontvangs net wat ons nodig gehad het. Badkamers skoon, kombuis met ketel tot beskikking vir 'n warm koppie koffie. Ideaal vir 'n nagrus om verder te reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siellie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfekte oornag kamp oppad Botswana toe! Het ons hartlik verwelkom en gelukkig was ons betyds vir 'n smul lekker aandete by die restaurant. Ablusies was mooi skoon met warm water. Ons het een nag oorgebly en was weer 8 uur die volgende oggend oppad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goeie liging en skoon geriewe. Goeie liging en skoon geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique P
1 nag
4.8
Okt 2025

Eenvoudig en gemaklik. Ons het laat deur die grens gekom, en alles wat ons nodig gehad het, was ’n warm stort en ’n gemaklike bed – presies wat ons gekry het. Die bed was baie gemaklik en die plek netjies. Ek sou voorstel dat daar dalk ’n waaier in die kamers oorweeg word – ons was gelukkig om ons eie saam te hê. ’n Goeie oornagplek net oor die grens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alan W
1 nag
4.8
Mei 2025

Value for money and I'd stay again. The place is right at the border and is clean and tidy. Service was great, and they even have a well-stocked shop for last-minute needs. There is also a restaurant on site (never tried it), and there is a fuel garage next door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chistine F
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2025

Presies wat ons nodig gehad het. Baie kort daar gebly, maar die staf was vriendelik en die netjiese kamers was alles wat ons nodig gehad het. Het nie die winkel besoek nie. Ligging ideaal om oor die grens na Botswana te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Albert L
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Lekker. Dit was voldoende aan ons behoeftes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koketso M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Okay. The place is great and convenient, comfortable as well. Just that we had a few bugs and lizards in our apartment, so that was a bummer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marxwell M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

The main gate was not attended to; this is a security risk. Good place for an overnight stay conveniently located at the border post. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trans Kalahari Highway, Buitepos, Gobabis, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2AlFCfw4htUkFp0L0oLOp4CVGZQMmosyJfA5phmwNoHhPU2dcl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 Trans Kalahari Highway Buitepos Omaheke 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -22.282616049031 19.990382612729
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang