LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by East of East Guest Cottage | LekkeSlaap
+18

East of East Guest Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Renosterfonteinpad 23, Donkerhoek, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

East of East Guest Cottage is op 'n kleinhoewe met skape en vrylopende honders, en is 'n selfsorgeenheid vir gaste in Donkerhoek.

Die kothuis is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis- en eetarea, en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 2 slaapbanke in die sitarea. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, binnebraai en tee- en kofiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan.

Die kothuis lei na 'n tuin met 'n boma en 'n braai-area. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël en daar is veilige parkeerplek.

East of East Guest Cottage is 10 km van die N4 af en bied gerieflike toegang tot prominente trouvenues in die area, verskeie fietsryroetes en -parke.

Slaapplek

’n Bespreking by East of East Guest Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir East of East Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Renosterfonteinpad 23, Donkerhoek, 1000, Gauteng
  • Gaste dink East of East Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 700
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Renosterfonteinpad 23, Donkerhoek, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc43e92d6c031264aab89a65e74ae4a743ff09f406c4523bb8e7321df18c389e3be9259a7a6597daa01d3deda2e288e6f3df4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 23 Rhenosterfontein Road Donkerhoek 1000 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -25.787939510022 28.465117514133
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!