Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eastbury Cottage

Binnehof-suite
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is smaakvol versier, het 'n kaggel en 'n privaat ingang. Daar is slaapplek vir 2 op 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n volledige en suite-badkamer. Elke kamer het 'n tweeplaat-gasstoof, yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Ander kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en WiFi in. Daar is komplimentêre toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe, en linne en handdoeke word voorsien. Strandhanddoeke is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkothuis
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is apart, het 'n beskutte tuintjie en is troeteldiervriendelik. Die oopplan-area het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Elke kamer het 'n tweeplaat-gasstoof, yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Ander kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en WiFi in. Daar is komplimentêre toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe, en linne en handdoeke word voorsien. Strandhanddoeke is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rooskamer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ateljee-eenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dit lei na 'n sonnige onderdakpatio. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Elke kamer het 'n tweeplaat-gasstoof, yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Ander kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en WiFi in. Daar is komplimentêre toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe, en linne en handdoeke word voorsien. Strandhanddoeke is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Solderwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is gewild vir langer verblyf en is op die eerste verdieping bo die hoofhuis geleë. Daar is 'n etenstafel, badkamer met 'n stort en ruim leefarea. Elke kamer het 'n tweeplaat-gasstoof, yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Ander kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en WiFi in. Daar is komplimentêre toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe, en linne en handdoeke word voorsien. Strandhanddoeke is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luytstraat 36, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxYzAzZWMzLWJlZWUtNDQ1NC1iN2NhLTczMzIxZjllODcyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 36 Luyt Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.413268 19.245794
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem