Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eastern Hills

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 29 resensies vir Eastern Hills
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gerdha S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerdha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, modern, skoon.

Perfekte huis weg van die huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike waarde vir geld.

Ongelooflike mooi skoon plekkie om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lemari M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Lekker omgewing. Veilig.

Baie lekker gebly. Skoon en het aan elke ding gedink wat jou verblyf gemaklik sal maak. Loadshedding is nie 'n probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Upmarket, comfortable and relaxing.

The accommodation at Eastern Hills was comfortable and beautifully furnished. The self-catering equipment was a bit basic for longer stays as you cannot really cook a full meal, but it is more than adequate for a short stay. It is serviced daily, which was wonderful, and laundry is also done on site if required. The neighbourhood is quiet and totally safe. The hostess, Elna, was super friendly, and we had a very warm welcome. The cleaning ladies are friendly, efficient and honest. My husband had left money in his jeans pocket, and the lady who did our laundry returned it to me with the cleaned laundry. I had no idea it was in his pocket, so I would not have missed it at all. We will be back at Eastern Hills for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodi R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodi R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Immaculate apartment in a pristine golf estate.

The apartment at Eastern Hills was exceptional. It was immaculate and the surroundings were pristine. The outlook was beautiful, and the small private garden was a treat. Every detail was carefully considered, and it delivered beyond our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isolda A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isolda A
Gesin met klein kinders

Wonderful.

Beautiful place. Host is amazing and kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was clean, safe, and comfortable.

Friendly people. I will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ek sal verblyf beslis aanbeveel. Alles was perfek gewees. Gasvrou was uitstekend gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adolph N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolph N
Enkelreisiger

Uitsekende gasvreiheid.

Het my tyd verskriklik geniet, veral die rustigheid as ook die gasvryheid van die eienaars, die ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastern Hills se terugvoer

Hi Adolf, ons het die kort geselsies geniet as jy 'n breek gevat het met die studies. Net jammer dit was so 'n koue week hier in Pretoria. Hoop om jou weer te sien as jy Pretoria toe kom.

Eastern Hills
Rudolf V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf V
Saam met vriende

Baie mooi plek in Pretoria, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Baie lekker plek op die gholfbaan, so as jy van gholf hou is dit ook 'n baie lekker plek om by te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastern Hills se terugvoer

Rudolf, buiten die golf het julle darem ook goeie vibes saamgebring en Loftus beleef waar die bokke gewen het. Hoop ons sien julle weer.

Eastern Hills
Marius L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf vir kort- of langtermyn.

Elna en Dave van Eastern Hills het 'n paradys vir enige reisiger geskep. Die Tuinwoonstel is 'n pragtige, moderne en baie goed toegeruste eenheid, geleë in 'n lieflike tuin. Dankie vir julle gasvryheid en ekstra moeite om ons verblyf so aangenaam te maak. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastern Hills se terugvoer

Hi Marius, dit is altyd lekker as ons goeie terugvoer van ons gaste kry. Nog lekkerder as ons gaste waardering het vir die moeite en werk wat ingesit word in die eenhede om dit so gemaklik en stylvol te maak. Ons sal julle enige tyd weer wil huisves en het die vinnige geselsies vreeslik geniet.

Eastern Hills
Jeandre B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies skoon en gerieflik.

Eastern Hills is 'n baie moderne eenheid met al die geriewe om jou tyd daar so gemaklik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwen H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen H

Home away from home.

It was such a pleasant stay. The owners are so friendly, efficient and always willing to help. Beautiful place and felt so welcoming when you walk in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniela V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste van die beste!

Ek sal Eastern Hills enige tyd aanbeveel. Dit is bekostigbaar, baie netjies en silwerskoon. Die beste verblyf in Pretoria!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel M
Saam met vriende

Baie rustig en veilig en naby winkelsentrums en snelweg.

Rustig en veilig en dit is naby winkelsentrums en snelweg. Baie netjies en skoon. Vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek-verblyf.

Wonderlike ligging. Gasvry en topgehalte akkommodasie en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastern Hills se terugvoer

Hi Anell, baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer insette van die gaste. Dit is die enigste manier wat ons kan verseker dat die akkommodasie altyd tops bly. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Eastern Hills
Pieter V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoë kwaliteit verblyf, uitstekend onderhou. Attente ondersteuning van Elna om ons verblyf gerieflik te laat verloop. Ons sal graag terugkeer.

Ons sal graag terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastern Hills se terugvoer

Dankie Pieter, dis altyd lekker om terugvoering van gesoute reisigers te kry. Bly ons kon julle akkomodeer en hoop om julle weer te sien as Gauteng op julle radar verskyn.

Eastern Hills
Tania M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en veilig.

Ons het baie lekker gebly, mooi en netjies in die veilige Woodhill Golf Estate. Sal die plek beslis aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Private, secure, modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable. New and fully equipped. Fantastic stay.

Elana super friendly and very helpful. Will be back. Close and easy access to hospital.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastern Hills se terugvoer

This is what makes hosting a pleasure. When you can interact with guests and when they leave you, feeling like you have known them for a long time.

Eastern Hills
Adrienne B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne B
Enkelreisiger

Mooiste uitsig, vriendelike, akkommoderende mense, die woonstel word daagliks skoongemaak, oulike hondjies op die erf.

Ek het baie lekker in Woodhill gebly. Dit is 'n mooi, versorgde landgoed waar 'n mens veilig kan rondbeweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastern Hills se terugvoer

Dankie Adrienne vir die goeie terugvoer. Ons waardeer gaste wat eenhede mooi oppas en waardering het vir die rustigheid en mooi omgewing. Hoop ons sien jou weer as jy in Pretoria is

Eastern Hills
Wilna H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek.

Dit is 'n verskriklike mooi plekkie. Gevoel soos ons eie huisie in Pretoria. Ons is van Botswana. Dave en Elna is gawe, vriendelike mense. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastern Hills se terugvoer

Dankie Wilna dis altyd lekker om gaste te he wat waardering het vir die moeite wat ingesit word in die eenhede om dit mooi en gerieflik te maak

Eastern Hills
George N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastern Hills se terugvoer

Hi George, baie dankie vir die terugvoer. Ons probeer om dit so gemaklik moontlik te maak vir ons gaste. Waardeer dit altyd as gaste jou plek met respek behandel. Julle is welkom om enige tyd weer te boek.

Eastern Hills
Daniela V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Eastern Hills is goeie waarde vir geld - dit is in 'n pragtige Estate, veilig, netjies en goeie kliëntediens. Daar is werklik geen negatiewe kommentaar om te lewer nie. Ons sal definitief Eastern Hills aanbeveel en sal self ook weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastern Hills se terugvoer

Dalniela en Colin ons is bly ons kon julle wegbreek naweek met julle deel. Ons sal julle enige tyd terug verwelkom. Gaste wat so stil en netjies is is altyd welkom by ons. Tot 'n volgende keer.

Eastern Hills
Karen K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, upmarket accommodation in great location, close to all amenities.

Wow, freestanding accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek

Eastern Hills het ons verwagtinge oortref. Die kothuis bied 'n baie mooi uitsig en alles is stylvol. Ek gaan weer terugkom en sal dit aan enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eastern Hills se terugvoer

Hi Stephanie baie dankie vir jou terugvoer. Dis altyd lekker om kliente te he wat waardering het vir n plek waar moeite gedoen is om dit mooi en gerieflik vir julle te maak. Julle is die ideale kliente om the huisves want alles is so netjies as julle vertrek en ook is julle so stil ons moet mooi kyk om te sien of hier iemand is. Tot n volgende keer

Eastern Hills
Isolde Beukes B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isolde Beukes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande!

Die gasvrou het aan elke moontlike behoefte wat 'n mens sou kon hê, gedink. Die ligging is prentjiemooi met die wonderlikste uitsig oor die gholfbaan na die oostelike heuwels. Regtig 'n besonderse gastehuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and very neat.

This is a well situated unit close to hospital and various shopping centers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik elegant.

Pragtig en rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Observatory-rylaan 34, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA418fd2d2737964c8300936644db77d2bff7a4afd04d4f0f6912d6e0f25eff9f1a446eaa7208f8318b91ceb5c0f96448ef698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 34 Observatory Drive Woodhill Golf Estate 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.815904439494 28.314113516533
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem