Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy 4 Dayz

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 367

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Easy 4 Dayz
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Martin H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would go back.

Fantastic location. A very unique home. Well equipped. The pool was a welcome feature in the summer heat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K
Saam met vriende

Rustig en gerieflik.

Dankie vir 'n heerlike naweek. Ons is gou weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna E
Saam met vriende

Die naweek was goed vir my siel!

Dankie vir 'n wonderlike naweek in Easy 4 Dayz. Ek kom verseker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing stay.

Loved the braai area on the deck with the splash pool. Close to all restaurants in town. Comfortably furnished and kitted out with all you need. Definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Gesin met klein kinders

Rus en vrede.

Wat 'n lekker eenvoudige en wel-ingerigte huis. Die gas verhitte water was ongelukkig 'n groot aanpassing en die beddens 'n bietjie klein, maar andersins was dit 'n fees tyd vir ons gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Ons het 4 dae by Easy 4 Dayz spandeer en het lanklaas so lekker ontspan. Heeldag by die lieflike swembad gelê. Dit is so rustig en die geriewe is great! Baie lekker in McGregor geëet ook! Ons kom beslis terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

So glad you enjoyed your stay, Melanie. We look forward to welcoming you back.

Easy 4 Dayz
Alisa L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese huisie, perfek vir 'n rustige wegbreek.

Skoon en rustige dorpie. Die huis het 'n wonderlike braai-area, maar die braairooster moet vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

So glad you enjoyed your stay, Alisa. Thank you for bringing the issue of the braai grid to our attention. We shall attend to it. We hope you will return!

Easy 4 Dayz
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zuné S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zuné S
Saam met vriende

Baie lekker dorp en plek om te bly! Ek sou wel net blindings voor die sitkamer- en kombuisgedeelte wou hê. Dit voel bietjie of my privaatheid geskend word!

Verder was dit heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay, Zuné. As it so happens, sun shades are being installed today. I do hope you will return and stay with us again.

Easy 4 Dayz
Gideon S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker toegeruste huisie.

Goed geleë en baie lekker stoep. Enigste sleg ding is die privaatheid vanaf die straat en die feit dat die leefarea nie 'n blinding het nie. In die aand voel dit asof almal jou dophou. Aircon sal ook nogal baie kon help want die plekkie bak nogal warm in die son.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

Thank you for staying at The Container House which is Easy for Dayz, and for your feedback. We are delighted to advise that blinds are being installed this week.

Easy 4 Dayz
Anthony K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and relaxed.

Beautiful and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

So glad you had a good stay. We hope that you will visit again soon!

Easy 4 Dayz
Jaco V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netheid, rustigheid beklemtoon.

Baie skoon en netjiese plekkie! Ek het veral van die voorstoep gehou waar mens tot in lengte van dae die bedrywigheid (of altans, tekort daaraan) in Voortrekkerweg kan dophou. Die swembad was mooi skoon, die braaigeriewe was bobaas, alhoewel ek 'n paar stukkies hout sou verkies het met ons aankoms. En dalk 'n lig by die braai. Maar dit is kleinigheid. Die kombuis is ingerig met net die beste - wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas, stoof en koffiemasjien. Maar ek sal elke dag van die week dit geruil het vir konstante warm water vir 'n lekker stort. Op die oomblik kry jy óf derdegraadse brandwonde óf bibber van die koue met geen tussenganger. Mens wonder altyd hoekom die fêncy toebehore vir die kombuis aangeskaf is maar dan kort geskiet het met 'n gepaste geyser. Maar dis maar my opinie. Verder het ons die naweek baie geniet! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

Hello, Jaco
Thank you for your feedback - especially about the hot water and braai wood. We are glad, though, that despite that, you had a good weekend and hope you will return.

Easy 4 Dayz
Annalinde S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalinde S
Enkelreisiger

Scenic, calm breakaway.

I enjoyed a short stay for the McGregor Poetry Festival 2021.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

Hi Annalinde

I am so glad to hear that you had a good stay in The Container House. Hope to welcome you back, perhaps for the next poetry in McGregor.

All the best for the festive season.

Easy 4 Dayz
Lindi G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi G
Gesin met klein kinders

Lekker rustige wegbreek in 'n mooi ligging.

Die huis was baie netjies en goed toegerus. Alle instruksies was volledig ontvang met addisionele inligting. Fiona was baie behulpsaam. Al voorstel wat ons het is dat hulle blindings of gordyne op die stoep se skuifdeur installeer, almal kan insien en in die somer skyn die son al van 5uur by die huis in. Die res van die geriewe was uitstekend en ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

We are so glad you had a good stay at The Container House which is Easy for Dayz. I will bring the issues you raise to the owner's attention.

Thank you, too, for your kind words about our service. We hope to welcome you again.

Easy 4 Dayz
Ananda N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ananda N

Pleasant but lots of small issues.

Struggled to get hot water system to work. Nothing available in either bathroom to put your toiletry bag and clothes on other than the toilet. No bedside table or lamp in die main bedroom. Had to put my phone on the floor. Only space for 3 people to sit in lounge yet the house sleeps 4 people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

Many thanks for your feedback, Ananda

I am sorry you did not let us know about the hot water issue.
We would have happily come to sort it out.
On the other issues, I will provide that feedback to the owner.

Easy 4 Dayz
Ni-shaat B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ni-shaat B

If you are looking for peace,quiet and tranquil the container is the place to be. I lost my husband 5 months ago and just needed to get away from my world, the container gave me time to reflect,break down and find myself again. Safe sarroundings and beautiful veiw. Thank you for an amazing stay. I think I found my little run away spot.

I lost my husband 5 months ago and just needed to get away from my world, the container gave me time to reflect, break down and find myself again. Safe surroundings and beautiful view. Thank you for an amazing stay. I think I found my little run away spot. Amazing place. Miss it already.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

Oh, Ni-shaat.
I am so sorry for your loss and I am so glad that your time in McGregor and in The Container House was a time of healing.
We hope to welcome you back sometime soon.

Easy 4 Dayz
Cornelia C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C
Gesin met klein kinders

A well-deserved break.

Such a wonderful feeling staying in a place and feeling safe. The only thing that bothered us was the sliding doors having no blinds/curtains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

So glad you enjoyed your stay!
On the blinds/curtains: it seems there are mixed reviews on this and it is something the owner is considering.
We hope to welcome you back again soon!

Easy 4 Dayz
Corné G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Corné G
Gesin met tieners

Lekker gekuier.

Heerlike verblyf gewees! Fasiliteite is baie netjies met alles wat nodig is en alles is van hoë gehalte! Heerlik gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

So glad you enjoyed your stay. Hope you will visit again soon!

Easy 4 Dayz
Lara R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lara R
Gesin met klein kinders

Wonderlike ruskans

Baie goed toegerus, mooi dekor en lekker geriewe. Goed geleë in die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

So glad you enjoyed your stay. Hope you will visit again soon!

Easy 4 Dayz
Ana-lisa N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ana-lisa N
Gesin met klein kinders

Such a stunning little place. Really enjoyed our stay.

I would however suggest that the patio gets roll down blinds for a bit of privacy in the evening. One feels very exposed. Would also appreciate it if they can send a detailed list of what can be found in the house and what you should bring along.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

We are so glad you and your family enjoyed your stay. Thank you for the feedback, we will convey it to the owner.

Easy 4 Dayz
John S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, lovely getaway.

Enjoyed the time spent in Mcgregor and at Easy 4 Dayz. The house is well furnished and caters for everything. Would be nice if it had an air-con in the main bedroom. I would also recommend curtains for the living area. One does feel a bit exposed to the passing traffic and walkers. However, enjoyed the stay thoroughly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

We are so glad you and your family enjoyed your stay. Thank you for the feedback, we will convey it to the owner.

Easy 4 Dayz
Louwrens J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens J
Gesin met klein kinders

Pragtige moderne wegbreekplekkie.

So 'n lekker moderne kontemporêre plek in McGregor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

Baie dankie vir u besoek. Ons is so bly jy het dit geniet.

Easy 4 Dayz
Wessel B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paar netheidstekorte met inteken.

Iemand se sokkie was op vloer in leefarea. Spaar badkamer was nie 100% skoon gemaak nie. Veiligheid was nie soos ons voor gehoop het nie, heelwat bedelaars wat mens pla wanneer ons wou rustig verkeer by swembad / braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

Thank you for bringing these issues to our attention - we shall address them. In terms of the beggars, since your stay, this is an issue that has been addressed in the village. Appreciate you taking the time to give us this feedback. Thanks again.

Easy 4 Dayz
Leone A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone A
Saam met vriende

Idyllic weekend.

We loved the entire experience, the modern finishes, the big open windows and sitting on the deck in the evening was so relaxing. The bottle of wine in the fridge was really thoughtful and was a perfect way to toast the start of the weekend. The town itself was lovely and we did some wine tasting close by, all the restaurants were in walking distance and felt really safe walking to and from our accommodation when we went for dinner. We will definitely be back but for longer next time. Thank you for a memorable weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean Y - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unpleasant.

The afternoon sun heats the house up to the point that I burnt my hand on the metal fridge door. There is no privacy. People walking down the road have full view of the living area. The alarm transformer is mounted on the drywall between the kitchen and main bedroom, it provides an annoying vibrating hum that never ends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

Thank you for advising us of this. As we said in our message, this is receiving attention. We appreciate feedback from our guests as it helpt to improve our service.

Easy 4 Dayz
Kevin L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and contemporary with a great entertainment area.

Cleverly designed space geared for young families. Probably our best accommodation experience in McGregor to date in terms of cleanliness, facilities and entertainment space. We are wine lovers and next time we will bring decent wine glasses with us. Blue and green wine ‘goblets’ is my only criticism and that is me just being downright picky!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

We are delighted that you enjoyed your stay and hope that you will return some time in the future. Your constructive comments about the wine glasses are well made - especially (lockdown notwithstanding), we are in the heart of the winelands and blessed with fabulous wines!

Easy 4 Dayz
Marlein D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlein D
Saam met vriende

Bitter lekker!

Easy 4 Dayz is absolute waarde vir geld! Trendy en super netjies. Ons sal definitief weer teruggaan ─ en dan weer 'n keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

Thanks for the lovely review! Hope to welcome you back soon.

Easy 4 Dayz
Tracy O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy O
Saam met vriende

Love the concept, lacks privacy!

What a beautiful concept, fully functional, with a definite ease and surrounding beauty. It does however lack privacy as you feel you are on display 24/7. Everyone passing by has a good gawk right through the house, day and night. Suggest blinds or shutters for front and/or back windows, so you can choose if you want to be seen or not! Other that that is was perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

Thank you for the feedback, it is much appreciated. We are looking into blinds and hope to have them installed and welcome you back soon.

Easy 4 Dayz
Caylin G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing mid-week breakaway.

We had a lovely stay at Easy 4 Dayz. Perfect setting in the little town of McGregor, was an absolute charm. Can't wait to plan our next visit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Easy 4 Dayz se terugvoer

Thanks for the lovely feedback.
We look forward to welcoming you back soon :)

Easy 4 Dayz
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 85, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4ee3a3ee81d33c3026853689e1cd2219d2155919f22c843e8250d0d5a077b7b9ffeb826d4435e4b0189d71879e2dc8c4b51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 85 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.951977795669 19.823380393848
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem