Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy 4 Dayz

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 20 m-grondpad is wat na die verblyf lei.

Rook is verbode.

Gaste moet seker maak hulle en hul besoekers se voertuie is gesluit wanneer dit op die perseel geparkeer is.

Gaste moet seker maak al die vensters en kamerdeure is toe en gesluit wanneer hulle nie daar is nie.

Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.

Linne, bad- en swemhanddoeke en koffie en tee vir die eerste dag word voorsien.

Die eienaar sal nie aanspreeklik gehou word vir enige skade wat deur 'n gas of hulle besoekers veroorsaak word terwyl hulle die geriewe gebruik nie, of enige besering wat plaasvind omdat daar nie by die veiligheidsinstruksies gehou word nie.

Die bestuur behou die reg voor om toegang tot die perseel te weier en om enige gas wat ander gaste op die perseel en bure steur, te vra om die perseel te verlaat.

Gaste gebruik alles op die perseel op hul eie risiko. Die verskaffer aanvaar geen aanspreeklikheid vir skade aan persone of besittings op die perseel deur hulself of ander gaste weens redes buite die verskaffer se beheer, en die verskaffer is ook nie verantwoordelik vir verlies van besittings wat sonder toesig gelaat word nie. Wanneer gaste by Easy 4 Dayz bespreek en die sleutels aanvaar, neem hulle kennis hiervan en vrywaar hulle die verskaffer en werknemers van enige eise wat met bogenoemde verband hou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 85, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4ee3a3ee81d33c3026853689e1cd2219d2155919f22c843e8250d0d5a077b7b9ffeb826d4435e4b0189d71879e2dc8c4b51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 85 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.951977795669 19.823380393848