Somerset-Wes Akkommodasie by Easy Five | LekkeSlaap
+32

Easy Five

B&B
Leeu Kamer
Vanaf R725
per nag (vir 1 persoon)
  • Plek vir 1 persoon
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dis 'n enkelkamer in 'n selfsorgkothuisie. Die kothuisie het 'n aparte slaapkamer en badkamer met 'n stort en 'n klein kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel, koffiemaker, eetgerei en breekware. Die kamer het ook gratis WiFi, sekere DStv-kanale en Duitse kanale, badkamergeriewe, kamerjasse, 'n haardroër en 'n kluis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is vir B&B.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Inkloktyd: 14:00 Uitkloktyd: 10:00 Rook is verbode in die kamers. Troeteldiere word toegelaat indien gaste aansoek doen.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

50% nie-terugbetaalbare deposito wanneer die bespreking bevestig is. 100% word gehef indien bespreking minder as 50 dae voor die inklokdatum gekanselleer word of as gaste nie opdaag nie of vroegtydig vertrek.

Olifant Kamer
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kamer is verbind aan die hoofhuis en het sy eie ingang. Die kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, oorgenoeg kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, bidet en dubbelwasbak-eenheid. Daar is 'n uittrek-enkelbed vir 'n jong gas. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas, ketel, koffiemaker, eetgerei en breekware. Die kamer het 'n privaat stoep en daar is gratis WiFi, sekere DStv-kanale en Duitse kanale, badkamergeriewe, kamerjasse, swemhanddoeke, 'n haardroër en 'n kluis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is vir B&B.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Inkloktyd: 14:00 Uitkloktyd: 10:00 Rook is verbode in die kamers. Troeteldiere word toegelaat indien gaste aansoek doen.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

50% nie-terugbetaalbare deposito wanneer die bespreking bevestig is. 100% word gehef indien bespreking minder as 50 dae voor die inklokdatum gekanselleer word of as gaste nie opdaag nie of vroegtydig vertrek.

Buffel Kamer
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dis 'n dubbelverdiepingwoonstel wat ideaal vir gesinne is. Die onderste verdieping het 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, koffiemaker, eetgerei en breekware. Die woonstel het ook 'n eetarea en leefkamer. Daar is 'n privaat slaapkamer met 2 enkelbeddens op die onderste verdieping. Bo is 'n oopplan-ateljee met 'n grasdak en 2 enkelbeddens aan elke kant. Die onderste verdieping het 'n badkamer met 'n stort en dubbelwasbak-eenheid. Die eenheid het ook sy eie privaat stoep met piesang-, suurlemoen- en lemoenbome. Die woonstel het gratis WiFi, sekere DStv-kanale en Duitse kanale, badkamergeriewe, kamerjasse, swemhanddoeke, 'n haardroër en 'n kluis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is vir B&B.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Inkloktyd: 14:00 Uitkloktyd: 10:00 Rook is verbode in die kamers. Troeteldiere word toegelaat indien gaste aansoek doen.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

50% nie-terugbetaalbare deposito wanneer die bespreking bevestig is. 100% word gehef indien bespreking minder as 50 dae voor die inklokdatum gekanselleer word of as gaste nie opdaag nie of vroegtydig vertrek.

Renoster Kamer
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dis 'n oopplan-ateljeewoonstel met 2 enkelbeddens en 2 uittrekbeddens wat dit ideaal maak vir jonger gaste. Die ateljee beskik oor 'n leefarea, eetarea en volledig toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, koffiemaker, eetgerei en breekware. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en wasbak. Die kamer het sy eie privaat onderdakstoep en tuin met 'n suurlemoenboom. Die woonstel het ook gratis WiFi, sekere DStv-kanale en Duitse kanale, badkamergeriewe, kamerjasse, swemhanddoeke, 'n haardroër en 'n kluis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is vir B&B.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Inkloktyd: 14:00 Uitkloktyd: 10:00 Rook is verbode in die kamers. Troeteldiere word toegelaat indien gaste aansoek doen.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

50% nie-terugbetaalbare deposito wanneer die bespreking bevestig is. 100% word gehef indien bespreking minder as 50 dae voor die inklokdatum gekanselleer word of as gaste nie opdaag nie of vroegtydig vertrek.

Luiperd Kamer
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dis 'n romantiese dubbelkamer op die boonste verdieping met 'n grasdak. Die gerieflike kamer het 2 enkelbeddens wat saamgestoot kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort en dubbelwasbak-eenheid. Daar is ook 'n uittrekbed vir 'n jonger gas. Die kamer het 'n kombuisie met 'n yskas, ketel, koffiemaker, eetgerei en breekware. Die kamer het ook 'n ruim onderdakbalkon met 'n berg-uitsig. Daar is ook gratis WiFi, sekere DStv-kanale en Duitse kanale, badkamergeriewe, kamerjasse, swemhanddoeke, 'n haardroër en 'n kluis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is vir B&B.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Inkloktyd: 14:00 Uitkloktyd: 10:00 Rook is verbode in die kamers. Troeteldiere word toegelaat indien gaste aansoek doen.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

50% nie-terugbetaalbare deposito wanneer die bespreking bevestig is. 100% word gehef indien bespreking minder as 50 dae voor die inklokdatum gekanselleer word of as gaste nie opdaag nie of vroegtydig vertrek.

Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parel Vallei-weg 56, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkET8NtCI5tIHfeiu1UpltZXeAKkeXQMY6clnQ1G4DTA7UxpKQ2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 56 Parel Vallei Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.073010143099 18.854737418665
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za