Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy Going Beach House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Dele van die huis word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. dat daar huurders in 'n privaat woonstel met sy eie ingang op die perseel woon. Die woonstel vorm nie deel van die verblyf nie.
- Gaste sal die volledige voorwaardes en bepalings van die instansie moet aanvaar wanneer hulle bespreek.
- Easy Going Beach House word op gaste se eie risiko bespreek en die eienaar is nie verantwoordelik vir enige verlies of skade nie. Die eienaar is ook gevrywaar van enige beserings wat mag plaasvind op of rondom die perseel tydens gaste se verblyf.
- Harde musiek, uitermatige geraas of partytjies na 23:00 word nie toegelaat nie. Respekteer asb. die bure.
- Rook word nie in die huis toegelaat nie. Gaste mag slegs buite rook en moet hulle sigaretstompies optel.
- Moet asb. nie suurlemoensap op die toonbanke gebruik nie en sorg dat die mure skoon is as jy klein kinders het.
- Lig asb. die eienaar in sou enige item per ongeluk gebreek word.
- Alle seesand moet asb. na buite gevee word.
- Gebruik asb. slegs die braai-area om vuur te maak.
- Voor julle vertrek, maak asb. seker dat alle vensters en deure toe en gesluit is en los die vullissakke op die sypaadjie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carina-keeromstraat 11, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0164a3e197f2f7d6c1929792f612aad14f0248089bc62d1e43d3a3d269593741247d2224cd7e35cb17c5c36376a0a60ed893?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 11 Carina Close Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.80985261022 20.039834976196
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem