Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy Stay - The Vantage 303

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Badlaan en Tyrwhitt Laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Easy Stay - The Vantage 303 bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n woonstel in die The Vantage-kompleks in Rosebank. Die kompleks is net 800 m vanaf Rosebank Mall met maklike toegang tot restaurante.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte toilet. Die ander badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 4 en in die sitarea is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon wat 'n klein tafel en 2 stoele het.

Die kompleks is 8 km vanaf Johannesburgstadion en 13 km vanaf Gold Reef City. Die naaste lughawe is die O.R Tambo Internasionale Lughawe wat 25 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Easy Stay - The Vantage 303 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Easy Stay - The Vantage 303
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Easy Stays Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 26

Jaar gelys 4

Ligging

  • Hoek van Badlaan en Tyrwhitt Laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Easy Stay - The Vantage 303 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Badlaan en Tyrwhitt Laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6d3c9a384cd189106783bb7f360013989f4673ff38282bd33946c745cc240521f2f38809caaf760a6690dfa559800553118?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1449181 28.0410448
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem