Groenpunt Akkommodasie by Eaton Square 2 by CTHA | LekkeSlaap
+26
+26

Eaton Square 2 by CTHA

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 137, Groenpunt, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eaton Square 2 by CTHA is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel wat spog met die perfekte ligging in die middel van die byderwetse Groenpunt. Dit is stapafstand van die beroemde V&A Waterfront af waar daar talle oulike kroeë, restaurante, boetiekwinkels, fliekteaters, vismarkte en 'n werkende hawe is.

Die oopplan-leefarea en -kombuis bied 'n lekker leefruimte en die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, Nespresso-masjien en ander toestelle vir selfsorgverblyf. Die leefarea het 2 gemakstoele, 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler en 'n ontbythoekie met sitplek vir 4.

Skuifdeure met riffelglas skei die slaapkamer van die leefarea. Die kamer is groot genoeg vir 2 en beskik oor genoeg kasruimte en 2 bedtafeltjies. Die en suite-badkamer is ingerig met 'n bad met hidro-masseerstrale, 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Dit is die ideale plek om te gebruik as basis as jy Kaapstad besoek vir sake of plesier en op soek is na 'n gerieflik en sentraal geleë woonstel. Dit is ook na aan die Afrika-kunsvlytmarkie wat op Sondae langs die Groenpuntstadion gehou word, asook 'n verskeidenheid winkels, restaurante, 'n hoof-busroete en algemene geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Eaton Square 2 by CTHA sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Eaton Square 2 by CTHA
Netheid
4.7/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoofweg 137, Groenpunt, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eaton Square 2 by CTHA het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 137, Groenpunt, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0487ea80cb8495e9a8bb34c42c88f3632ca3fdedcfe6675971bc0678d37120fe76d991eac709447eb81e1e976757c5a4be7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 137 Main Road Green Point 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.907824525095 18.406694011901
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za