5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 76 Koedoe Lane, Reebok, 6500, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ebenezer is 'n selfsorg-eenheid in Reebok in die Oos-Kaap. Hierdie selfsorg-eenheid is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 5 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea sluit 'n eetarea, sitkamer en 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, wasmasjien en mikrogolfoond. Daarbenewens het die huis sonpanele, wat verseker dat dit nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.
Gaste kan die dag by die strand of getypoel deurbring, of 'n maaltyd by een van die restaurante in die omgewing geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 76 Koedoe Lane, Reebok, 6500, Oos-Kaap
- Gaste dink Ebanaezer het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
76 Koedoe Lane, Reebok, 6500, Oos-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang