Ebb and Flow Studios

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ebb and Flow Studios is net 'n paar meter van die pragtige Leisure Isle-strandmeer af. Loop deur die water na die moddervlaktes en luister na die voëlgesang. Dit is 'n plek om te ontspan en die eilandlewe te geniet. Die ateljeewoonstelle is naby die strand en die Steenbok Natuurreservaat.

Die moderne oopplan-ateljeewoonstelle het alles wat gaste nodig het vir 'n gerieflike selfsorg-wegbreek in Knysna. Ebb and Flow Studios is grondverdieping-woonstelle met 'n oopplan-uitleg.

Die slaapkamer en en suite-badkamer is apart van die leefarea en kombuisie en word met 'n halwe muur geskei. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea lei na 'n gemaklike rusbank en 'n TV met volledige DStv-kanale. Dubbeldeure lei vanuit die leefarea na 'n stoep met 'n Weber-braai. WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek word voorsien. Die vriendelike gashere is altyd beskikbaar om te help.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ebb And Flow Studios gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za