Ebenezer Guest House Bluewater Bay
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 86 Bluewater Rylaan, , Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ebenezer Guest House is net langs die N2-snelweg geleë en bied gerieflike verblyf vir jou volgende besoek aan Port Elizabeth. Dit is ideaal vir vakansiegangers en besigheidsreisigers.
Hierdie gastehuis het verskeie verblyf-opsies, soos sakpaskamers met 2 enkelbeddens of dubbelbeddens, gesinskamers en "deluxe"-dubbelkamers. Elke kamer het 'n platskerm-TV, mikrogolfoond, yskas en kluis. Daar is 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis vir gaste se gebruik - gaste moet net hul eie kos saambring.
Daar is ook 'n groot swembad, veilige parkeerplek, DStv en gratis WiFi beskikbaar. Hierdie gastehuis is slegs 'n entjie se stap van die strand af en 10 minute se ry vanaf Nelson Mandela-stadion, asook baie na aan die Addo Nasionale Park-pad.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 86 Bluewater Rylaan, , Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
- Gaste dink Ebenezer Guest House Bluewater Bay het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bluewater Bay Port Elizabeth Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 86 Bluewater Rylaan, , Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom