Ebenezer Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ebenezer Self-catering is 'n moderne en gerieflike selfsorg-eenheid in Vredenburg. Ebenezer is naby die middestad en is ongeveer 5 minute se ry van die Weskus Mall af. Verder is dit naby restaurante, Fossilpark, Weskus Nasionale Park en ander wildreservate.

Verblyf is beskikbaar vir 2 tot 4 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en aparte toilet.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, drieplaatstoof en oondjie, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea her 'n slaapbank en 'n platskerm-TV. 'n Vyfde gas kan op 'n matras slaap op aanvraag.

Slaapplek

'n Bespreking by Ebenezer Self-catering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ebenezer Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za