LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ebonymoon Guest House & Studio | LekkeSlaap
+32

Ebonymoon Guest House & Studio

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Ebonymoon Guest House & Studio
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lenie B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was outstanding.

The host and hostess are very hospitable and it feels like you are visiting friends. The meals prepared by the hostess are very tasty and are excellent. We really enjoyed our stay and will stay at Ebonymoon again when we are in Porterville area.

Barbara G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara G
Gesin met tieners

Very interesting place with awesome hosts.

We had a very nice stay. Will definitely stay there again.

Charles J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed. Jy kon rustig slaap.

Die gasheer was baie behulpsaam en het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Kobus O - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really great. Great hosts, great dogs, great relaxed venue.

It was just nice to meet people as relaxed and comfortable as the Nienabers and their dogs. No stuffiness, no big fuss, just a lekker "kuierplek".

Chanene P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanene P

Great pet friendly stay.

Great pet friendly house. Spacious rooms with a lovely garden and pool. Unique decorations. Safe parking and a lovely breakfast.

Rene F - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene F
Saam met vriende

Gesellige atmosfeer. Aangename gasheer en gasvrou.

Skoon, netjies. Fyn detail. Ontbyt heerlik.

Nanette D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette D

Kamer was ruim en baie netjies.

Ons het heerlik gekuier by Ebonymoon. Alles was perfek. Monique en Roy was fantasties. Sal definitief weer gaan en ons kan dit Ebonymoon definitief aanbeveel. Waarde vir jou geld definitief. Ontbyt was uit die boeke uit met Monique se personal touch. Baie dankie!

Tersia P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Very friendly hosts. They make you feel at home from the moment you arrive. Relaxed and calming atmosphere.

Margaret F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret F

Gesellig, vriendelik, skoon en behulpsaam.

Vriendelik ontvang, beddegoed en handdoeke skoon, kamer netjies ingerig.

Ebonymoon Guest House & Studio's terugvoer

Hello Margaret, thank you so much for your review, it was our pleasure to have you and your daughter stay with us and we look forward to seeing you again soon.

Ebonymoon Guest House & Studio
Erika V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras om die hidden gem te ontdek van Porterville.

Roy en Monique is uitstekende gashere en van die verwelkoming tot die tot weersiens was dit 'n fees om by hulle tuis te gaan. Hulle het ongelooflike kennis van die dorp en omgewing en Moniques is 'n bo-baas kok. Dit was nou 'n home from home ervaring.

Ebonymoon Guest House & Studio's terugvoer

Hello Erika, it was our pleasure to host you and your husband during your stay in Porterville. We look forward to seeing you on your return.

Ebonymoon Guest House & Studio
Ester P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester P
Besigheidsreis

Definitief waarde vir geld

Ebonymoon is beslis die plekke vir jou as jy daai tuisgevoel soek. Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Definitief die moeite werd met rustige atmosfeer en goeie mense. Baie dankie Roy en Monique vir julle mooi persoonlikhede. Julle het my soos 'n huis kind laat voel. Ek sal definitief weer kom kuier.

Ebonymoon Guest House & Studio's terugvoer

Thank you so much Ester, for your lovely comments. We are looking forward to seeing you again in the future.

Ebonymoon Guest House & Studio
Johan W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met vriende

Baie netjies en skoon en goeie waarde vir geld.

Roy en Monique is baie aangename mense en baie gasvry en dit was baie lekker om by hulle te bly. Die diens was uitstekend. Die kamers is lekker ruim en baie netjies en skoon. Ons kan die verblyf definitief aanbeveel.

Ebonymoon Guest House & Studio's terugvoer

Thank you Johan for you wonderful review, both Roy and I thoroughly enjoyed your visit, it was a pleasure to host you.

Ebonymoon Guest House & Studio
Helga D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, wonderlike gasvryheid, sal beslis weer gaan kuier!

Pragtige Plek. Lieflik, skoon en absoluut veilig. Gasvryheid uit die boonste rakke. Sal defnitief weer gaan kuier.

Ebonymoon Guest House & Studio's terugvoer

Thank you so much for the lovely review, we thoroughly enjoyed hosting you. Looking forward to your next visit.

Ebonymoon Guest House & Studio
Etienne B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gesellig en netjies.

Gesellige kuier op die platteland.

Nicole S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik met ‘n kunstige "twist"

Ek sal Ebony moon vir enige iemand aanbeveel! Roy en Monique is baie gaaf en het ons met ope arms ontvang. Nie net was ons veiligheid verseker nie, maar ons was met ‘n topklas-ontbyt die volgende oggend afgesien. Ek kan nie wag om weer vir hulle te gaan ondersteun nie! As ek kon sou ek vir hul ses sterre gee!

Ebonymoon Guest House & Studio's terugvoer

Wow, thank you! We loved hosting you and will keep your favorite soap waiting for your next visit.

Ebonymoon Guest House & Studio
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitstraat 19, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7c732aeb86b6eb0071531cfdf3cae42e28efec667a68f00a61e79a8831eb1d36392b7d5af42762c2aa0429ed77b6715090d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 15 5 1 5 19 Du Toit Street Porterville 6810 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.013462546175 18.996794915345
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!