Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Echo Garden Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Tumi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 8 resensies vir Echo Garden Guesthouse
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
2.9/5
Suzette H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette H
Enkelreisiger

Rustig en aangenaam.

Dit was baie lekker. The receptionist at Echo Garden Guesthouse is a very pleasant lady. She went out of her way to make me feel welcome. Ek sal weer inboek daar as ek Rustenburg toe moet gaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshidiso T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tshidiso T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dissatisfied

Upon paying the full amount, they referred us to an alternative accommodation, which was not the standard we signed up for and it seems they are used to referring guests there. The staff were not expecting us, were rude and not welcoming, and treated us with no respect. They didn't explain anything nor show us the premises, therefore we didn't know where the facilities were and had to drive out for all our meals. The suite that was allocated to us was stuffy, and we had little to no privacy. Definitely not book with Eco Gardens, nor would I recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Echo Garden Guesthouse se terugvoer

Dear Tshidiso,
Thank you for the review.
Please note that all our guests had to be moved to the partnered hotel due to the unforeseen emergency maintenance that had to be made at Echo Garden Guesthouse. Apologies that you were not able to experience our guesthouse.
We do hope that you will book us in the future, we assure you the best service at all times and will ensure we do a follow-up with the hotel as we always get the best feedback in general.
Warm travel regards,
Tumi Jonas,
Echo Garden Guesthouse

Echo Garden Guesthouse
Lau-ann B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lau-ann B

Baie aangenaam.

Baie dankie vir die vriendelike diens en netjiese kamer. Al wat wel 'n probleem was, was dat die bad se "jets" nie gewerk het nie. En dit was nogal iets waarna ek baie uitgesien het. Maar verder was alles perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hannes D
Enkelreisiger

Ongemaklik.

Warm gewerk, na 'n warm dag daar aangekom net om te vind die lugreëling werk nie. Sonder lugdeurvloei in die kleinerige kamer en sonder lugreëling was dit 'n ongemaklike nag met die waaier wat verskaf is 'n skrale troos. Geen bottel met koue water of ysblokkies in die yskas soos mens by ander plekke kry nie. Het my leë tas op die kas bo die yskas gesit. Toe ek dit afhaal kom daar 'n vlaag opgehoopte stof daarmee saam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelis D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelis D
Besigheidsreis

Het oornagverblyf benodig voor belangrike vergadering.

Die oornag was nie in lyn met die prysklas nie. My kollega se slaap is versteur deurdat die gas in die kamer langsaan tot 12 uur middernag luidkeels op haar selfoon (speaker aan) gepraat het. Dat ontbyt nie ingesluit is nie, is weggesteek op die advertensie. Dit behoort duideliker gestel te word. Die yskas (wat leeg was) het my nagrus versteur met aan- en afskakel deur die nag. Daar was 'n hond in die erf langsaan wat van tyd tot tyd deur die nag geblaf het. Die ontbyt was 'n "vat wat jy kry" bord wat klaar voorberei was en staan en koud word het toe ek 10 minute voor die afgesproke tyd in die lokaal gekom het. Die WiFi se sein is te swak om in die buitekamer bruikbaar te wees. Opsomming - vir die prysklas verwag 'n mens beter verblyf as wat ons gevind het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Petro B

Teleurgesteld.

Ander gaste tot 02:00 in 'n kamer met 'n oop deur lawaai. Daarna steeds aan deure geklop en lawaai. Ook het gaste in die nag by ons kamervenster gestaan en rook. Die toiletsitplek is stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iwald N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Iwald N
Gesin met tieners

Okay.

Enjoyed the stay place, was fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemakliker, rustige verblyf en uitstekende gasvryheid.

Baie vriendelike personeel en het mooi na ons omgesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Echo Garden Guesthouse se terugvoer

Dear Melissa,

Thank you for choosing Echo Garden Guesthouse.
We are happy your stay with us delightful.
We look forward to seeing again in near future.

Baie Dankie

Tumi
Echo Garden Guesthouse

Echo Garden Guesthouse
Vanaf
R1 092
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 092
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 092
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Safarilaan 47, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f95c17e9e369b64f21fd6b7b69335b0388f603d9e8e2bef7e451f75d0ab7a8c385266218ae30327e02730949559e590bf0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 092 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 47 Safari Avenue Safari Gardens 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.696917 27.220305
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem